First Group Desert Rose

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Desert Rose is slegs ’n paar meter vanaf die pragtige strand in Hentiesbaai, Namibië. Dit spog met ’n asemrowende see-uitsig en is ideaal vir natuurliefhebbers. Gaste kan op die strand ontspan, die duine verken of al langs die waterwurm afgly in spitsseisoen. Gaste kan ook 'n landskaprit na die Omaruru-riviervallei met sy unieke gholfbaan neem. Swakopmund is net 70 km ver en hier sal gaste interessante curio-winkels, restaurante en koffiewinkels, perderesies, seiljagresies, tennistoernooie, 'n kasino en bierfees in seisoentyd vind.

Desert Rose bied ruim woonstelle met 2 of 3 slaapkamers wat elk 'n balkon of 'n terras, 'n privaat braai en 'n uitsig oor die baai het. Dié luukse woonstelle is goed toegerus vir selfsorgverblyf.

Desert Rose kyk uit oor Hentiesbaai se unieke kuslyn waar gaste kan wandel, hengel, die uitsig bewonder en piekniek. Daar is ook 'n waterwurm in seisoentyd.

Kenmerke

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na First Group Desert Rose gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 410 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za