Pick your preferred language

English

Afrikaans

Lodge in Gariepdam

Fish Eagle Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 647 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Mj S
1 nag
5.0
Des 2025

Lekke. Lekke gebly, gerieflik geslaap, pragtige uitsig, moet stip in die dorp vir die wildsbiltong by die plaaslike slaghuis! Self braai met kwaliteit seleksie van vleis en bykosse 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ce W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was a nice stay. It was a nice stay and very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Aandete was wonderlik! Baie lekker! Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike V
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlik rustig. Ons het lekker gebly. Heerlik rustig. Dit is halfpad tussen ons bestemming. Skoon en netjies. Ek sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker gebraai en lekker gekuier! Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amira W
1 nag
5.0
Des 2025

Die kuier was ontspannend gewees met die lekkerste swembad en mooiste view. Ek het baie lekker gebly, die kwaliteit van die verblyf, kamers, diens en swembad was uitstekend gewees. Ek is 'n sangeres en reis baie rond vir optredes, en dit was so lekker om by so 'n mooi plek met so 'n mooi uitsig te kan ontspan saam met my broer en ma. Die diens was ook super vriendelik en uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann L
1 nag
5.0
Des 2025

Great. Baie geniet, alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely view and place to stay! Awesome place with great view! Love the indoor pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal weer daar gaan slaap. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 997

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dffec685fabd88d472b8619a209c2bb29d75ea5727aa4402fd7a67f6236c5386f015d603ba00b3e4370b7bb30dc4782ad4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 647 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang