+45
Lodge in Gariepdam

Fish Eagle Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 696 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hercules V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker atmosphere. Ja, baie mooi ligging. Restaurant en kroeg tops. Eienaar baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamrin H
1 nag
5.0
Mei 2026

Phenomenal. Top notch service. Amazing food. Great rooms. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamelia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

The nicest place ever in Gariep Dam. We will definitely come back. Our stay was truly spectacular. The environment was beautiful and impeccably clean. Friendly host and staff. The view is scenic. We enjoyed a wonderful time, nice food, and restful sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suneska P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great place to stay with amazing views! This was my second time staying at Fish Eagle Lodge. The best overnight stay with some great views of the Gariep Dam. They also upgraded the restaurant area, which looks great, and recently added pizzas to their menu, which was fantastic! Service is good, and everyone is welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en restaurantdiens is baie goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Perfect for overnight stay. Perfect for an overnight stay on your way to or from the Western Cape from Gauteng. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Oulike, skoon, netjiese plek. Vriendelike ontvangs. Mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties gewees om jou vakansie op so hoogtepunt af te sluit. Dit was een van die aangenaamste plekke wat ons al gebly het. Net 1 aand geslaap, maar sal definitief volgende keer 'n paar dae wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doric S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon en gerieflik. Ons het redelik laat aangekom, maar geen probleem gehad om te kan inboek nie. Die fasiliteite was skoon en gerieflik. Voorstel: Kyk net na die spelling van van die woorde op die informasiekart wat in die kamer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann W
1 nag
5.0
Feb 2026

Sielsverrykend! Fantasties! Oase van die siel na 'n lang dag op die pad. Uitsig, restaurant, verblyf en diens ontvang was regtig wonderlik. Definitiewe aanbeveling vir enigiemand wat reis en lyf wil neersit vir rus en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1085

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dffec685fabd88d472b8619a209c2bb29d75ea5727aa4402fd7a67f6236c5386f015d603ba00b3e4370b7bb30dc4782ad4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 696 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang