+77
Selfsorg in Gariepdam

Fish Eagles Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 379 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Monique S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker en gerieflik. Hier oornag oppad na KNP, was gerieflik veral met 'n baba. Sal weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Very affordable. Quiet and beautiful view of the dam!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Altyd 'n lekker kuier! Sien julle weer volgende jaar. Ons bly gereeld by Fish Eagle Nest en het soos altyd baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Thank you for a fantastic stay. Had a great overnight stay here, rooms were very nice and very comfortable beds. The staff at the bar were so nice, the lady who checked us in was amazing and very helpful with everything and even delivered our sides for our braai to our room (can't remember her name) but big shout-out to her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Friendly, peaceful, clean. Relaxing, peaceful environment. We had everything we needed. Sufficient plug outlets, ACs were working, kitchen was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Die perfekte oornagplek. Ons het net een aand oorgebly op pad Kaap toe. Baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies, skoon en modern. Die klein kombuisie het alles wat jy benodig, maar geen koffie. Daar is wel 'n nice kroeg/restaurant waar jy drinkgoed, koffie en ys kan kry. Selfs gou geswem. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneri G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Die restaurant was 'n heerlike ervaring met baie geurige en lekker kos! Baie netjiese en skoon oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Briljant. Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek en presies soos die foto's gewys het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Claire S
1 nag
4.8
Jan 2026

Mooi, baie spasie en baie gemaklik en gerieflik. Ons het ons nag geniet in ons blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Reynier K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Baie tevrede met die kamers. Ons het baie lekker gebly en sal gerus weer daar gaan oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1056

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48530b2efe748246310531f8c1ddde076866eaf68c6915671e8521f938ec821138f90680e73b3ca9f69c2c85e4c7b9d2d87e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 379 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang