Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles Nest

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 714

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 227 resensies vir Fish Eagles Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christelle J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle J
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Skoon en netjies. Kombuis goed toegerus. Onthou net om self koffie en tee saam te vat.

Janine P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Gesin met tieners

Skoon, netjiese oornag bly plek met 'n uitsig op die Gariepdam.

Skoon en netjiese nuwe oornag woonstel. Nuwe geriewe en toestelle. Ek het die wit beddegoed waardeer! Die rooi maan wat weerkaats in die dam was prentjie mooi! Die pragtige uitsig op die Gariepdam was 'n verrassing. Ons het ook die fliekkanale op die TV waardeer na 'n lang dag se ry.

Morné S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné S
Gesin met tieners

Perfekte oornag.

Perfekte oornag in ruim, skoon eenhede. Selfs die braai-restaurant was 'n nuwe ervaring vir ons. Ons het dit baie geniet. Ons sal vir seker weer van julle gebruik maak.

Warren S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag plek saam met kinders. Privaat, skoon en netjies.

Het baie lekker gebly. Uitstekende ligging.

Caren C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C
Enkelreisiger

Stoep sit uitkyk mooi.

Vir seker. Perfek mooi.

Adele P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Adele P
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Die verblyf was goed toegerus, skoon, netjies en alles wat nodig is vir 'n lekker oorslaap.

Dana C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dana C
Gesin met klein kinders

Gerieflike eenheid met aangename personeel.

Baie rustig en lekker.

Gert S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met vriende

Netjies en waarde vir geld.

Goeie ligging en het lekker gebly!

Estelle D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met vriende

Die mense daar was baie vriendelik gewees en hulle het ons welkom laat voel.

Die verblyf was uit die boeke gewees. Het baie lekker daar gebly.

David K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Goeie ligging.

Dit was gemaklik en alles was skoon en netjies. Hulle kan gerus los matjies in die kamers sit omdat die vloer koud is.

Ronnie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronnie M

Blyplek met motorafdak en ruim stoep.

Dit was winderig en koud teen die aand van ons aankoms en kon ons nie die ruim onderdak stoepgedeelte gebruik nie behalwe vir die netjiese braaigeriewe. Die kombuis/eetkamer is effe beknop, maar oorspronklik het ons 'n aangename oornagverblyf gehad.

Wynand S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met vriende

Baie lekker kuier.

Baie netjies en die restaurante se braaikos-keuse was uitstekend. Kan dit hoogs aanbeveel.

Riaan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie netjiese en skoon plek, en dit is pragtig. Die eienaars is baie vriendelik.

Dit was heerlik en veilig.

Celia N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia N
Gesin met klein kinders

Awesome, clean, Louise is the best.

Awesome. Louise is the best hostess. Love the place. Will return anytime.

Johannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Baie lekker gebly. Net oorgeslaap oppad terug van vakansie af. Kinders het dit baie geniet.

Lou D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou D
Saam met vriende

Aangename verblyf, dankie.

Baie mooi uitsig oor deel van die dam.

Andries B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Good place for stay over on a longer trip.

Fish Eagles Nest is great value for money and a good option for a stay over on a longer trip.

Marina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Gesin met klein kinders

Perfek oornag verblyf. Was goed verwelkom. Gariep baie geniet.

Baie skoon en netjies eenheid. Goed toegerus, het ons 1 nag se oorslaap geniet. Kon lekker braai en uitsig oor dam geniet. Lugversorging in albei kamers is vir seker 'n pluspunt.

Thelmari B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmari B
Gesin met tieners

Netjies, veilig en gesellig.

Dit was die perfekte oornagplekkie. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker nagrus.

Mariska G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G
Saam met vriende

Wens ons kon langer vertoef.

Kort, maar heerlike kuier. Baie skoon, vriendelike en behulpsame mense! Uitstekende diens.

Thomas V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Gesin met tieners

Eersteklas.

Rustige plek, baie kontemporêre dekor. Baie lekker gebly.

Clint B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clint B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, beurtkrag 'n probleem maar dis ooral.

Baie lekker plek, goeie diens en personeel. Gemaklike kuier en eetplek waar jy jou eie vleis kan braai.

Andries B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Good option as a stay over on a longer trip.

Value for money and a good option as a stay over on a longer trip.

Marius O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius O
Gesin met klein kinders

Neat friendly. Very happy.

Rooms very clean and neat, with everything you need. There is a nice boma area where you can braai; they supply the wood, spices, and even cutlery. Alternatively, you can braai at your own room. There is a nice bar area, and the pool was nice and clean. A very nice stopover spot with space for kids to ride bikes, etc.

Hannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Rustige onstspan na 'n lang reis.

Groot, ruim en netjiese eenhede. Die foto's is 'n presiese voorstelling van die werklikheid. Afdak vir jou motor is 'n groot pluspunt reg voor jou eenheid. Louise en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Willem O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Gesin met klein kinders

Lieflik.

Skoon en baie netjies.

Mariette F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette F
Gesin met klein kinders

Oornag in Gariep.

Dis ons tweede verblyf by die gastehuis. Fish Eagles Nest het die mooiste uitsig oor die Gariep. Die selfsorg-eenheid was skoon en goed toegerus. Die lugversorger was 'n wenner en ons het heerlik gebraai. Ons sal wel voorstel dat daar 'n bietjie koffie en tee beskikbaar is, veral omdat die meeste gaste oornag en nie alles saamry nie.

Lunette M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig kuier met 'n partial view van die dam.

Baie lekker gebly. Plek is toegerus met aircon vir warm dae asook 'n swembad.

Northfield E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Northfield E
Besigheidsreis

Tranquil.

Tranquil setting, love the view of the dam. Cleanliness top notch.

Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Beveel beslis Fish Eagles Nest aan.

Die eenheid is baie skoon en netjies. 'n Baie goed ingerigte kombuis met dit wat nodig is vir die oornag gas. Louise, ons gasvrou, was elke keer baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis Fish Eagles Nest aanbeveel.

Jenna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M
Gesin met tieners

Comfortable.

Great stopover on the way to Bloem!

Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Tick al die boksies vir my.

Regtige netjiese plek. Vriendelike diens ontvang. Lekker bed en lekker stort. Groot yskas/vrieskas. Tick al die boksies vir my vir oornag verblyf. Gaan weer by hulle oorslaap.

Gerty D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie. Swembadjie heerlik vir afkoel en aircons in kamers!

Lekker, dankie! Alles wat ons nodig gehad het vir ons oornag verblyf.

Rene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met vriende

Was baie gerieflik.

Verblyf was aangenaam, netjies en baie gerieflik.

Gerhard P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Net te kort.

Baie lekker gebly. Toesighoudster het persoonlik kom seker maak of ons oukei was, wat ons baie waardeer het. Plek was baie netjies en ons gasvrou baie vriendelik. 3 Hoera's vir Fish Eagles Nest.

Michael J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Plek was netjies en skoon en jy het alles gehad wat nodig was. Baie vriendelike diens en hulle maak heeltyd seker of alles reg is of jy iets nodig het.

Santie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B
Gesin met klein kinders

Great place for a stop over.

This is a really nice place to stay for a stopover if you are travelling on the N1. The units are clean and well-equipped. The kids also enjoy the pools that are on site. The only suggestion I would make is a mirror close to a wall plug for us ladies that like to blow dry our hair in the morning.

Andre K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met tieners

Mooi. Teleurgesteld in ons uitsig.

Lekker gebly. Maar geen uitsig van die dam om my sundowner te geniet nie.

Mariana M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana M
Gesin met tieners

Gemaklik en skoon.

Goeie geriewe en ligging. Netjiese kombuis. Braaiplek is 'n bonus.

Martie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Gesin met tieners

Gerieflik vir oorslaap.

Vir oorslaap is dit 100% wat mens nodig het.

Tersia W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker al die plekke om Gariep Dam gesien.

Het lekker gebly. Een toilet het gelek by uitlaatpyp. Mat voor toilet was sopnat en het vreeslik na urine ens. gestink. Het dit selfde dag kom herstel terwyl ons uitwas. Person of persone wat herstelwerk gedoen het, van ons koekkies en droë wors gesteel.

Louis B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met tieners

Neat, clean, friendly.

Absolutely lovely and a real pleasure.

Marnay S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marnay S
Gesin met tieners

Sal weer bespreek.

Was net 'n oornagverblyf, maar alles is skoon en netjies. Voorste eenhede het damuitsig wat lekker is.

Justin F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin F
Gesin met klein kinders

Wonderful stop over for a single night stay on our way home from holiday.

Everything was as expected for a single night stay on our way home.

Natascha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha S
Gesin met tieners

Heerlik en sal weer oorslaap.

Pragtige, netjiese plekke. Ruim met alles wat nodig is. Was heerlik verras met die swembad.

Melanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, clean and lovely.

Such a stunning set-up with air-conditioning in both bedrooms, all your needs available in the kitchen, and beautiful bathrooms. Thank you.

Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Skoon netjies.

Baie lekker goeie geriewe.

Paul M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met tieners

Great, very impressed.

Great, very new setup and everything worked first time. Slightly strange arrangement of the basins in the room instead of the bathrooms, but that wasn't a real issue. Great to have access to a small swimming pool as well, and we were really treated well. Great stop between the Cape and Gauteng.

Craig F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Stay was way more than we could have asked for! Super friendly and helpful staff, accommodation exceeded expectations. Definitely worth every penny spent, which wasn't a lot for what we got!

Claudia P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia P
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Mooi uitsig oor die dam vanaf die swembad.

Mooi en netjiese blyplek.

Hennie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word baie vriendelik ontvang. Die lugreling is so gerieflik op 'n warm dag.

Baie stil en rustige (night stop). Die ingeboude braai was gerieflik vir 'n vinnige vleisie op die vuur!

Cecilia L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflike plekkie vir oornag tussen die Kaap en Limpopo.

Ané H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeitewerd met 'n uitsig.

Waarde vir geld, netjies en skoon.

Alice H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen hekke wat toemaak snags. Motors en sleepwaens toeganklik vir enigiemand.

Pragtige eenheid. Sal aanbeveel vir oornagverblyf.

Minca W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minca W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant environment with privacy.

Great. Clean and well equipped for the overnight traveller. Air conditioners and TV in every room, spacious shower. Consider putting a light shining on the braai and table. Existing lighting not sufficient.

Tanja P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja P
Saam met vriende

Asemrowend.

Baie goeie akkommodasie en diens. Mense het letterlik agter ons aan gehardloop om ons te help! Baie vriendelik, skoon en netjies. Uitsig van huisie was asemrowend.

Pieter S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornag plek op reis tussen Gauteng en die Wes Kaap.

Die verblyf by Fish Eagles Nest is goed toegerus en netjies afgewerk. Ons was baie vriendelik ontvang en het alles gehad wat nodig is vir 'n goeie ruskans na 'n lang dag se ry.

Adriaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Netjies, modern. Sal weer daar bly.

Sien sterre.

Nathan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Gesin met klein kinders

Pleasant overnight stop.

See stars.

Walter E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter E
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Vriendelike en hulpvaardige diens van die personeel ontvang.

Edgar D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar D

Friendly, clean, comfortable and well equipped.

Friendly and helpful staff that made us feel welcome from the start. Had a relaxing braai and a good night's rest. Bedding and pillows were just right.

Cindy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Lekker oornag verblyf, gerieflik en netjies.

Gerieflike oornag verblyf.

Ronald B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald B
Gesin met klein kinders

Veilig, skoon, netjies, gerieflik.

Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Het ook 'n WhatsApp gekry voordat ons ingeboek het met al die nodige inligting.

Sonja J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good overnight stop.

See stars.

Dewaal V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal V
Gesin met tieners

Dankie vir die lekker slaap en vriendelike, professionele diens.

Moderne, skoon, bekostigbare verblyf! Ons is baie vriendelik ontvang en in ons eenheid ingeboek. Die kliëntediens is fantasties gewees en ons het baie lekker gebly. Elke slaapkamer het sy eie lugverkoeling wat heerlik was in die hitte, die matrasse en beddegoed was van die beste gehalte en het vir seker bygedra dat ons lekker slaap. Die eenhede het als wat jy nodig het en sou jy iets kort, maak hulle dadelik plan waar hulle kan. Ys en hout was beskikbaar by die kantoor wat baie gerieflik was. Daar is spyskaarte beskikbaar en kos word by die eenheid afgelewer. Maak beslis 'n nota om by Tjailatyd in te loer as jy honger is! Ons het op pad na ons bestemming hier oornag en weer op pad terug huis toe en ons sal vir seker weer hier oorslaap.

Mariska G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska G
Gesin met tieners

Ons het net een aand oorgeslaap.

Die plekkies was netjies vir 'n aand se oorslaap.

Jp R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Plekkie is baie lekker skoon en netjies gewees.

Antony H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antony H
Gesin met tieners

Quick stopover.

Stayed over the night en route to Cape Town, broke up the trip nicely. The accommodation is prefab structures which seemed odd at first, but proved to be thoughtfully put together and impeccably clean. The unit was basically made up of three sections: a kitchen area, a main bedroom with a double bed, and a separate bedroom with two single beds. A single bathroom was situated between the two bedrooms. Would be very likely to use again as a stopover or for a longer stay to explore the Gariep Dam area further.

Esther O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther O
Gesin met klein kinders

Gemaklik. Skoon. Gerieflik.

Perfekte oorslaap tussen die Kaap en Gauteng. Het ons verwagtinge oortref. Skoon, netjies en gerieflik. Die skoon braairooster en -tang netjies in plastiek (reg vir gebruik) was beslis bewys dat die akkommodasie die gaste se gemak in ag neem. Slaapkamers goed toegerus met gemaklike matrasse en skoon linne. Lekker groot stort.

Melani W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani W
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker. Netjies en skoon.

Alison L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L
Gesin met klein kinders

Perfect place to stay.

Wonderful place to stay, would definitely stay again.

Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met tieners

Amazing lekker.

Dit is heerlik. Netjies. Ruim. Skoon. Baie lekker gebly en geswem.

Tracy C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie warm.

Baie netjies en skoon.

Rudy R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy R
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Baie lekker gebly, dankie!

Daniel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel C
Gesin met klein kinders

Nie lekker nie, kinders wou graag swem maar hulle mag nie.

Op die bespreking staan dat jy nie in die onderdak swembad mag swem nie as jy in die selfsorg-eenhede bly.

Fish Eagles Nest se terugvoer

Goeie dag

Dankie vir u resensie.

Ek wil graag 'n bietjie duidelikheid gee. U het geboek by Fish Eagles Nest, ons selfsorg-instansie.

Die swembad waar u na verwys is op 'n ander perseel, Fish Eagle Lodge. Fish Eagles Nest het sy eie buite swembad en u as gaste was meer as welkom om dit te gebruik.

Fish Eagle Lodge-gaste het gebruik van 'n onderdakswembad en jacuzzi.

Ongelukkig laat ons nie gaste oor en weer gebruik maak van swembaddens nie, aangesien die kapasiteit dit nie toelaat nie.

Groete, Louise

Fish Eagles Nest
Minca W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minca W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well priced and value for money.

Lovely place, the host was very attentive and went out of her way for us. The cottage is well fitted with air conditioners in every room, the kitchen has everything you need, and the braai grid was well cleaned. Will definitely stay here again.

Hennie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was n "halfway stop" oppad Kaap toe.

Baie stil en rustig. Die aircon is n bonus! Met n ingeboude braai kon ons n vleisie op die kole gooi!

Chantelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Heerlik en gerieflik.

Baie lekker oornagverblyf tussen Kaapstad en Pretoria.

Melanie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean and perfect for a stop-over to rest and refresh.

A lovely and clean self-catering place to rest and refresh after a long trip. Well-maintained with excellent staff.

Melanie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

Perfect stop over to CT.

Well equipped comfortable unit, with a convenient location. The air conditioning was a welcome relief to the heat.

Frikkie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Gesin met tieners

Rustig.

Ons bly altyd lekker, en word altyd goed ontvang.

Christopher D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede en rustig.

Ja, baie gelukkig met die plek.

Annelie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon en netjies, en bonus 2 badkamers, lugversorging en WiFi. Puik. Skoon.

Die unit was so mooi skoon en netjies, pragtige skoon beddegoed en lief die feit dat daar 2 badkamers was. Dit was so rustig en stil. Ons het so lekker gekuier en geslaap, baie dankie. Liefde uit New Zealand!

Jimmy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S
Gesin met klein kinders

Very comfortable, perfect mid-trip location. Strongly recommended.

Friendly and welcoming staff, pool, braai facilities, wood for sale, comfortable accommodation, air conditioning, right price. Just no coffee for a weary traveller. We arrived at 18:00 so facilities were closing down. We braaied and relaxed. Next time we'll bring our own coffee.

Judy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M
Gesin met klein kinders

Lekker kombuis met genoeg sitplek en aircons in die kamer is 'n bonus.

Heerlike verblyf en genoeg spasie vir die hele familie!

Zahné S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahné S
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornagplek.

Puik en vinnige diens ontvang.

Trudie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K
Gesin met tieners

Na dag se ry, net dit wat ons nodig gehad het, baie dankie.

Ons het baie lekker gebly, dis netjies, toegerus en alles wat jy nodig het om net oor te slaap om die volgende dag weer verder te reis.

Susan E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Gesin met tieners

Ons wou net 'n plek hê waar ons kon oorslaap en Fish Eagles Nest het voldoen.

Fish Eagles Nest het aan ons behoefte vir 'n oorslaap voldoen. Die linne is van katoen en van goeie gehalte. Dit is asbes geboue wat nie so duidelik op die foto was nie, maar dit het ons nie gepla nie.

Braam L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L
Saam met vriende

Kan Fish Eagles Nest definitief aanbeveel.

Baie netjiese en gerieflike oorslaap van Kaapstad af. Baie lekker geslaap en uitgerus vir die volgende afstand. Baie mooi area.

Russell Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell Y
Gesin met tieners

Very comfortable stay.

Was very comfortable with all amenities advertised available. Only the WiFi was up and down during our stay and the signal was very weak.

Anneke D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly! Netjies en baie skoon. Sal dit definitief aanbeveel!

Rene D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met vriende

Netjiese plek met baie vriendelike mense.

Ons is baie vriendelik ontvang en ons het heerlik geblus.

Ingrid F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid F
Saam met eggenoot / lewensmaat

As oornag verblyf was dit voldoende.

Ons het geen probleme ondervind nie.

Gerda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese geriewe en verblyf.

Lieflike verblyf, alles was perfek. Die plek is baie baie mooier as wat die fotos wys. Ons sal gereelde gaste word. Alles was netjies en skoon. Die beskuit was wonderlik, baie dankie.

Attie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Attie P

Net oornag. Maar sal weer daarvan gebruik maak.

Netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Candice A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice A
Gesin met klein kinders

It was comfortable and a good stopover place.

It was basic but perfect. The most comfortable beds we ever slept on of all the accommodations we ever booked. Thank you for that.

Adéle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle V
Saam met vriende

Oornag stop Gauteng toe.

Baie lekker gebly, al was dit net een nag.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
Sanri I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri I
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike, behulpsame en geduldige personeel.

Ons het dit baie geniet. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Baie oulike plek om te bly.

Neels G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Oornag oppad huistoe, pragtige skoon geriewe.

Baie bedagsame en vriendelike bestuur en personeel.

Michelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met vriende

It's a perfect place for a stopover en route to Clarens.

A longer stay would also be great so that one could enjoy the indoor and outdoor pools, jacuzzi, outside boma and pub, and see more of Gariep.

Elmo E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige eenheid.

Die eenheid is ten volle toegerus en ideaal vir 'n reisiger wat 'n braai wil hou op sy reis tussen die Kaap en Pretoria. Die eenheid is netjies en onlangs ten volle oorgedoen. Ek het dit baie geniet. Dankie!

Lynn S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Gesin met tieners

Dit was die perfekte oornag vir ons reis na JHB.

Daar is nie regtig iets vir kinders om te doen nie. Net 'n swembad, maar die weer was nie gunstig genoeg vir hulle om te swem nie.

Heidi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs oornag by Fish Eagles Nest.

Fish Eagles Nest was 'n oase in ons terugtog vanaf die Kaap. Ons het laat arriveer, maar het mooi duidelike instruksies gekry. Die eenheid is pragtig modern met alles wat jy nodig het en is netjies en skoon. Sal weer hier oorslaap, dalk meer as net een aand.

Lee-ann D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D

Beste plek om oor te slaap tussen Kaap en JHB!

Ons het glad nie so 'n mooi plekkie verwag nie. Dit is so mooi ingerig en netjies. Baie lekker om hier oornag. Dit is baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het.

Linda F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Gesin met klein kinders

Tevrede.

Het alles wat ons nodig gehad het, lekker plekkie om jou kop neer te lê.

Chanté V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanté V
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Will visit again. Thank you.

Sean D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Great overnight stop.

Simple and practical.

Kobus P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Gesin met tieners

Die eenheid is baie gerieflik en bied goeie waarde vir geld.

Die tyd daar was net te kort. Ek sal volgende keer ʼn naweek langer wil oorbly.

Craig S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, clean, and well-equipped. Louise was very attentive.

Definitely stay at Fish Eagles Nest again.

Michelle D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met tieners

Baie netjies, goeie geriewe.

Perfekte plek om te oornag, baie netjies. Sal weer daar bespreek.

Corneli W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli W
Gesin met klein kinders

Perfek!

Baie gerieflike oorslaap! Vriendelike diens en als wat mens nodig het.

Elsa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met vriende

Gerieflik, bekostigbaar, netjies en ideaal geleë.

Die ideale oornagplek op pad Kaap toe as jy van Gauteng af kom.

Anza B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon oornagpunt met pragtige uitsig en vriendelike personeel.

Die eenheid is goed toegerus vir oornag.

Marie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geleë en gerieflike oornagplek met vriendelike mense.

Goed uitgelegte eenhede. Gerieflike beddens met lekker kussings. Uitstekend toegeruste kombuis.

Jaco V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met vriende

Wonderlike woonstel met 'n besonderse uitsig oor die dam.

Maklike in boek proses met 'n pragtige uitkyk oor die dam. Lekker aangename area en vriendelike diens.

Cj D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Min natuurlike lig binne. Stoep en braai-area. Kombuis netjies en goed toegerus. Vriendelike ontvangs.

Pieter K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre

Ons het eerstens in die kamers bo by ontvangs bespreek wat baie goed gelyk en vergelyk met die foto's op die webblad, maar kon nie daar bly, want ons het ons 2 worse met ons gehad. Die selfsorgeenheid wat ons in gebly het omdat ons die honde by ons gehad het, was redelik onlangs oorgedoen en netjies en skoon, maar koud.

Van V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van V
Gesin met tieners

Pragtige, ruim eenheid wat baie skoon en gerieflik toegerus was.

Met ons aankoms het Louise ons vriendelik verwelkom en ons opgegradeer na 'n groter eenheid. Ons was baie beïndruk met die eenheid. Dit het al die luukshede van 'n gesinshuis en dit was baie skoon en gerieflik. Alles was perfek en ons kon aandete en padkos vir die volgende dag met gemak voorberei. Ons het heerlik geslaap en kon die volgende dag, goed uitgerus, die res van ons reis aanpak.

William R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R
Gesin met klein kinders

Simple convenience.

Neat, new apartments, kitted out with all the essentials for an overnight stop.

Jaco T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco T
Gesin met klein kinders

Uitstekend vir halfpad-oornag.

Baie netjiese, skoon verblyf, ideaal vir oornag tussen Gauteng en Wes Kaap. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Ryno F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno F
Gesin met tieners

Ons het daar oor gebly op pad na Johannesburg.

Was baie lekker en so rustig. Kinders het dit geniet, veral omdat als loopafstand is.

Jandre H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre H
Gesin met klein kinders

Wat 'n lekker verrassing om so 'n puik oornag te ontdek!

Professioneel en vriendelik.

Michelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Pleasant and hassle free.

The venue met our needs and expectations and is a great stopover on a long road from the Cape, with great hospitality.

Cindy S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Dis ons "halfway" op pad PE toe en kom al vir 12 jaar na Fish Eagle toe en sal weer! Nerjies, skoon en gerieflik. Uitsig oor die dam is pragtig.

Jandri W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W
Gesin met tieners

Amazing.

'n Absolute juweel. Die rustigheid is sielskos vir die gemoed. Skoon, netjies en goed ingerig.

Annalien N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebraai met uitsig op dam, eenheid skoon en netjies.

Eenheid skoon, gerieflik, met als wat nodig was, dankie.

Philip V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Oornag.

Netjies en skoon. Baie goed toegerus. Sal lekker wees om langer daar oor te bly.

Cindy B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy B
Gesin met tieners

Gemaklike oornag plek.

Plekkie was ideaal vir ons. Kinders het hul eie badkamer gehad en loadshedding was ook geen probleem. Ons het heerlik oornag daar.

Anthony C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Gesin met tieners

Neat and tidy.

Neat and tidy, everything needed for a night stop stay such as was our requirement.

Anton D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag verblyf.

Dit is netjiese oornag geriewe. Alles wat mens benodig vir 'n gerieflike nagrus.

Philip W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stop-over from JHB to the Eastern Cape or vice versa. Chalet was clean and neat. Water pressure and hot water good.

Needs a small table in main bedroom to put your toiletries on next to the basin. We stayed in chalet 2, it has a view of the dam but a tree has been planted in front of the chalet and obstructs the view.

Adriaan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit sal my oornag-gerief van keuse wees in die toekoms!

Albie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie C
Saam met vriende

Lekker geslaap en lekker gekuier.

Stil, eenkant, maar tog binne bereik van alle noodsaaklikhede. Skoon en netjies. Mooi kombuis.

Antoinette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was maklik om te kry, alles wat ons nodig gehad het vir oornag op pad George toe.

Ons kamer was goed ingerig. Die eienaars het ons verwelkom en laat tuis voel. Baie naby aan die N1. Braaigeriewe en kombuis het alles gehad om ‘n lekker maaltyd voor te berei. Ons sal definitief eerder hier oorslaap as van die ander plekke waar ons al was in Bloemfontein of Colesberg.

Dominique D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique D
Gesin met klein kinders

Lekker oornagstop op pad Kaap toe.

Ons het heerlik gebly. Dit was skoon, dit was netjies en ons was vriendelik ontvang. Sal dit vir enige reisigers op pad Kaap toe vir 'n oornagstop voorstel.

Julia G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Julia G
Gesin met klein kinders

Good stop-over accommodation when travelling.

Well-equipped kitchen. Clean and comfortable beds. Nice seating area outside with braai area.

Reza M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reza M
Saam met vriende

Lekker blyplek saam met vriende.

Lekker rustige plek om te bly met vriende, kan maar loud wees sonder om bekommerd te wees.

Tracey F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight stay.

A great place to stay en route to the Cape - everything you need.

Adriaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lodge voel soos 'n Army-kamp.

Gevoel soos 'n Army Barracks, kyk in 'n ou muur vas van jou stoep af. Diens was goed, skoon, alles in huisie wat jy soek.

Marishe L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marishe L

Great value for money and perfect for a getaway or as a stop on a long journey.

All necessary amenities are available. Great view and is close to the dam for activities.

Marie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly daar.

Skoon en netjies. Veilig parkering. Alles is daar wat mens nodig het.

Karen T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T