+77
Selfsorg in Gariepdam

Fish Eagles Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 366 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Alid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Altyd 'n lekker kuier! Sien julle weer volgende jaar. Ons bly gereeld by Fish Eagle Nest en het soos altyd baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Thank you for a fantastic stay. Had a great overnight stay here, rooms were very nice and very comfortable beds. The staff at the bar were so nice, the lady who checked us in was amazing and very helpful with everything and even delivered our sides for our braai to our room (can't remember her name) but big shout-out to her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Friendly, peaceful, clean. Relaxing, peaceful environment. We had everything we needed. Sufficient plug outlets, ACs were working, kitchen was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Briljant. Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek en presies soos die foto's gewys het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Claire S
1 nag
4.8
Jan 2026

Mooi, baie spasie en baie gemaklik en gerieflik. Ons het ons nag geniet in ons blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Quiet and clean and worth the cost. Just a note that the photos we booked from looked like separate units but this was a long connected row of units. The location was close enough to continue our journey but the place looked dodgy on the drive in. However, once inside we were happy as it was modern, clean and neat. We nearly drove away on purpose but it all worked out in the end!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ulrich J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Lekker gekuier ongeag die op set. Die bestuur probeer hard on 'n skeiding tussen Lodge en Nest mense te hou. Dit skep n atmosfeer. Die nest se braai gereedskap kan opgegradeer word.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Fish Eagles Nest
Baie dankie vir julle terugvoer en dat julle die tyd geneem het om ’n resensie te skryf. Ek neem aan die skeiding waarna u verwys, hou verband met die gebruik van die swembaddens. Die Lodge se onderdak swembad is uitsluitlik vir Lodge-gaste, aangesien hulle spesifiek betaal vir hierdie fasiliteit en die dam-uitsig wat daarmee gepaard gaan. Fish Eagles Nest beskik oor ’n aparte buite swembad wat uitsluitlik vir Nest-gaste se gebruik is. Op LekkeSlaap word dit reeds duidelik gestel dat Fish Eagle Lodge en Fish Eagles Nest twee aparte persele is, nog vóór ’n bespreking bevestig word. Ongelukkig gebeur dit soms dat gaste nie by die reëls hou nie. Ons as eienaars is dan verplig om die reëls toe te pas om billik teenoor alle gaste op te tree, wat moontlik as ’n atmosfeer ervaar kan word. Groete, Louise

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Dubbelbed se matras was nuut, maar enkelbeddens slaap nie gemaklik nie. Ja. Stil en mooi uitsig. Skoon al is geboue oud. Geen haardroër nie en muskietgif nie. Ons het nog altyd by oorslaapplekke gif en haardroërs gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liezl H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Goeie oornag plekkie, oulike selfbraai restaurant. Ons het lekker gebly, als wat nodig was vir 'n oornag slaapplek was daar. Baie vriendelike personeel. Plekkie was redelik skoon en netjies en als nog mooi nuut. Oulike selfbraai restaurant was iets anders en ons het dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1030

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
10 % AF
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48530b2efe748246310531f8c1ddde076866eaf68c6915671e8521f938ec821138f90680e73b3ca9f69c2c85e4c7b9d2d87e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 366 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang