+77
Selfsorg in Gariepdam

Fish Eagles Nest

  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Fish Eagles Nest bied lieflike selfsorgverblyf in Gariepdam en is ideaal vir gesinne of vriendegroepe.

Dié eiendom beskik oor 10 eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Een van die eenhede het 2 slaapkamers met hul eie badkamers en die ander eenheid se kamers deel 'n badkamer. Die hoofslaapkamer in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Boonop is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite elke eenheid is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Daar is 'n onderdakparkeerplek net buite die eenheid.

Let asb. daarop dat die eenhede geen damuitsig het nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 393 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Eurika S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Skoon, netjies en mense baie gasvry. Baie lekker gebly, was baie tevrede met diens, ens. Ons het ook in die restaurant geëet en dit het ge...
Sien meer
Jun 2026
Sven O
Saam met vriende
5.0
As above. We had a wonderful stay and the new restaurant "Die Staaldak" is awesome and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Caitlin S
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was wonderful. Loved that there was a view of the dam. The stay was wonderful. The beds were so comfortable, and the fact that...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Samantha C
Gesin met tieners
5.0
It was really a nice place to stay. My teenagers loved walking through the field. We enjoyed it. Loved.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Michelle M
Gesin met klein kinders
5.0
Great for an overnight stay. Clean and neat. Nicely sized unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1090

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Eagles Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48530b2efe748246310531f8c1ddde076866eaf68c6915671e8521f938ec821138f90680e73b3ca9f69c2c85e4c7b9d2d87e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 393 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang