+36
Selfsorg in Noordelike Vrystaat

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gerieflike verblyf, goeie visvang, pragtige en veilige omgewing. Ons het heerlik gebly by Fish Tales, en sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker rustig by die dam. Die huis is skoon en netjies en lekker groot. Ons familie het lekker gekuier, binnebraai was gerieflik met die reënerige dae. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom terug.

Roshal O
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Amazing house - amazing fishing - peaceful and serene. The place is truly beautiful, right in front of the Vaal Dam. Really great fishing, the house is about 80m from the dam; this can change with the rain or lack thereof. We had a truly amazing time and will be back without a doubt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you for the positive review. Would love to welcome you back at Fish Tales.

Jeandre W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Amazing and worth every penny! Such an amazing place! Beautiful view and peaceful setting. Would definitely recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aliza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantalla. Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en op sy plek. Mooi ligging en uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Home away from home. This is a very lovely place. It is clean and neat and very spacious. We were a large group and it helped that each room had its own bathroom. The bathrooms were well stocked with towels and toilet paper. The kitchen had all the amenities needed. The property is large and well maintained, and our dogs loved the open yard. This was truly a place where we all could relax; the grandkids played in the dam, rode their bicycles, and the adults fished. The owner was very friendly and followed up to check if we arrived safely and afterwards. We will most definitely visit again; it felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beste en lekkerste blyplek ooit met alles wat jy nodig het! Fish Tales - Gem of the Vaal was die beste en lekkerste blyplek waar ons ooit nog was! Die gasheer was altyd beskikbaar as ons haar nodig gehad het, en die opsigter was 'n champion! Die visvang het ons baie geniet, van klein tot groot visse gevang. Die huis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deenegren V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing. Amazing stay and amazing place. Will definitely be going every year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you for visiting Fish Tales. Hope to see you back soon.

William S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ons sal beslis aanbeveel. Goed toegerus met alle benodighede, baie veilige area. Sal beslis weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Dankie, William. Bly ons kon Fish Tales met julle deel. Hoop ons sien julle gou weer.

Colette M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Peaceful, beautiful place. Love going to Fish Tales, kids enjoy it. Lovely place, everything you need for a fishing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you, Colette. You are always welcome!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm, Oranjeville, 1995, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46cbf6ae9246e65925cfe4bd2aab368234cb7174750f05e3a15b6e4bd4fbb284f8a1e68fdbb26f51602f8d8abe7ea3120e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 70 5 1 5 Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.927194444444 28.171861111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang