Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Fishermans Kaya
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
- Starfish Delight
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
- Seagulls Rest
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel in.
Huisreëls
Gaste moet asseblief daarop let dat hulle hul swemhanddoeke moet saambring. Die eiendom verskaf ook geen sambrele vir die strand of swem nie. Gaste sal hul sambrele moet saambring. Troeteldiere van slegs klein rasse word slegs toegelaat met voorafmagtiging deur die eienaar. Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat. Geen rook in die kamers nie, slegs in aangewese areas. Inkloktyd is tussen 14:00 en 16:00, tensy dit met die instansie gereël is. Uitkloktyd is 10:00. Kinders van 0 tot 12 jaar word slegs toegelaat met voorafmagtiging van die eienaar. 'n Bykomende fooi sal ekstra gehef word of soos deur die eienaar bepaal. Geen partytjies toegelaat nie. Stilte van 23:00 tot 08:00. Geen vuil taal nie. Geen dagbesoekers toegelaat nie. Slegs die gaste wat met die bespreking ooreenstem.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
197 Voortrekker Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang