Five Mountains Guest Farm & Spa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - R301 Bains Kloof Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Five Mountains Guest Farm & Spa bied 'n rustige plaasverblyf-omgewing in die omgewing van Wellington, net 'n uur vanaf Kaapstad. Ideaal vir paartjies, gesinne of groepe vriende, bied hierdie eiendom 'n ontspannende toevlugsoord met pragtige spa-geriewe.
Die plaas beskik oor vyf goed ingerigte kothuise, wat altesaam 12 gaste kan akkommodeer, elk ontwerp vir gemak en privaatheid. Sommige van die eenhede het 'n privaat houtvuur-warmbad, en elke eenheid het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer.
Buite kan gaste die swembad en die pragtige tuin geniet, met veilige parkering op die perseel. Slegs inwonende gaste en spa-kliënte het toegang tot die spa, wat 'n jacuzzi, stoomkamer, sauna en swembad insluit. Die omliggende Bains Kloof-gebied bied pragtige stap- en bergfietsroetes, sowel as skilderagtige ritte en natuurervarings, wat dit die perfekte bestemming maak vir buitelug-entoesiaste en diegene wat in die natuur wil ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R301 Bains Kloof Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R301 Bains Kloof Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang