Flamingo 705 Studio Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R370.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2025 tot 2 Mrt 2026.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2025 tot 2 Mrt 2026.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is geen veilige parkering beskikbaar nie. Gaste sal straatparkering moet gebruik, waarvoor uurliks betaal word tot 17:00 op weeksdae en tot 13:00 op Saterdae. Parkering is gratis op Sondae.
Gaste moet by sekuriteit aanmeld met aankoms. Let asseblief daarop dat CCTV-kameras in alle gemeenskaplike areas geïnstalleer is.
Hierdie is 'n streng rookvrye woonstel.
Skoonmaakdienste kan teen 'n bykomende fooi gereël word. Skoonmaakdienste vir die middel van die verblyf en linneveranderings word voorsien vir besprekings langer as 7 nagte.
Die gebou het 'n kragopwekker wat slegs die gemeenskaplike areas tydens beurtkrag aandryf. Wi-Fi sal deurgaans aktief bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 29 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 7 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 7 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Regent Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang