10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flamingo's Rest on Breede River is 'n selfsorghuis wat op die oewer van die Breederiviermond in 'n privaat area van Infanta geleë is. Die eiendom geniet direkte toegang tot die afgesonderde strand naby die riviermond en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.
Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed en 'n lugversorger het. Albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, 4-sny broodrooster, gas en elektriese ketels, en mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel asook 'n TV. Die huis het 'n binnebraai-area, asook 'n etenstafel. Buite sal gaste 'n pizza-oond, buitetafel en stoele, draagbare buitebraai, 'n ketelbraai en 'n vuurput wat oor die rivier uitkyk, vind. Basiese voorgereg porsies koffie, tee, suiker en toiletpapier sal voorsien word. Opwasmiddel, sout, peper, asook sommige kruie word voorsien.
Die area spog met bergfietsryroetes vir beide beginners en kundiges, visvang- en kunsvlieghengel-geleenthede, en ander watergebaseerde aktiwiteite vir besoekers om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Flamingo's Rest on Breede River het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Kontiki, Infanta, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang