River & Sea

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Avril S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Was great. The stay was very pleasant. Quiet and peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Would love to stay there again in the future. Thank you. Excellent stay. Loved it. Would absolutely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Vier woorde: Ek gaan beslis weer. Derde of vierde keer. Skitterende verblyf. Willem wat op die eiendom woon, is altyd beskikbaar en hulpvaardig. Uitsig is 'n prentjie. Baie dankie. Het maar weer, soos gewoonlik uitstekende diens gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Gerieflik, netjies en baie rustige woonstel. Baie gerieflike en netjiese woonstel. Het baie lekker gebly en die opsigter was baie hulpvaardig. Pragtige uitsig oor estuary en hawe aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Pragtige uitsigte en sons ondergange. Ja, dit was baie lekker met pragtige uitsigte oor die rivier. Kamer kan doen met 'n waaier of lugversorger, want dit raak baie warm in die middag; andersins het ons geen klagtes nie. Sal die plek aanbeveel vir ander.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sophia V
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Ek het baie lekker gebly, dankie. River & Sea is goed geleë en het netjiese, moderne geriewe. Die veilige parkering gee 'n mens gemoedsrus, die uitsig oor Rooibaai is onverbeterlik en die uitleg van die eenhede sorg vir privaatheid. My enigste kritiek is dat die blyplek hier en daar (soos bv. op die vensterblindings en kombuistafel) 'n bietjie stowwerig was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Hector C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Was baie baie lekker. Lekker stil omgewing. Dit was lekker om by River & Sea te bly, mooi uitsig op die meer, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lovely weekend. Simple but pleasantly well-equipped studio apartment with a great view of the sunsets. Well protected from the wind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rustige veilige omgewing. Ons het heerlik gebly, pragtige uitsig oor die Bergrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerdri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Eigelaar Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aed2905c0666d029d8b3a5ae74e571caf267c7ee0d6eba2319949924443d25c1b65beadcb242d0514d1e0f8f0d4443b9cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 11 Eigelaar Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.77861 18.15133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang