3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Eiland Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Flat Dennie is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Denneoord, George. Die woonstel is ideaal vir vakansie- of sakereisigers en bied 'n rustige toevlugsoord terwyl dit naby plaaslike geriewe en besienswaardighede is.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 1 enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n hek en kan die skilderagtige Outeniekwaberge verken, die Tuinroete Botaniese Tuin besoek, of 'n potjie gholf by die bekende George Gholfklub geniet. Die pragtige strande van Victoriabaai en Wildernis is net 'n kort entjie se ry weg, perfek vir swem, branderplankry en ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Carol-Anne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 11 Eiland Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Flat Dennie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Eiland Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang