+27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Abigail B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good location, friendly and very helpful and accommodating towards our needs. Absolutely loved it. Clean, stocked with essentials and a very helpful guest house owner. Very satisfied with our staycation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Thank you, Abigail. I do appreciate your comments. Regards Marieta

Lynn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful, enjoyable, relaxing. Extremely enjoyable, would definitely make use of them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Thank you, Lynn! Hope to see you again. Marieta

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Most peaceful accommodation and friendly host. Was amazing and the host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Thank you, Natasha! Hope to see you again. Marieta

Dunja V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

It was a pleasant and relaxing stay in a quiet neighbourhood. It was a wonderful stay and the host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Thank you, Dunja! Please come visit again. Regards, Marieta

Sherani B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Would recommend it to anybody - you will not regret it. The place is amazing and within walking distance to the shops and the beach. The place is small but beautiful - all you need for a break away from the city. Marieta is a really sweet, friendly person - and she made us feel very welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Hallo, and thank you for your comments. I appreciate it. Please come again! Regards

Gerrit K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Die ligging van die plek was mooi, swembad was heerlik, braai was moeilik. Die kamer is baie klein en dan is daar langs die een kant van die bed die kombuisunit geplaas. Aan die ander kant is die yskas en mikro-golf. As jy wil kook, is daar 'n klein stoof wat nie eers eiers wil bak nie. Ons het geen warm water gehad nie, kan wel die stort van die gasvrou gebruik, maar die kombuis het nie warm water om skottelgoed te was nie. Al met al, die kamer is nie geskik vir selfcatering. Hopeloos te klein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marieta Suzette
Fledermaus
More Gerrit Ek vra om verskoning vir die warm water wat nie gewerk het nie. Die warm water word verhit deur gas, en 'n komponent in die gassilinder het gebroke en ek kon nie oor die naweek iemand kry om dit te herstel nie. Ek het dit nou laat herstel en die warm water werk perfek. Ek het julle nie sonder warm water in die stort gelos nie, want ek het vir julle 'n sleutel gegee sodat julle enige tyd in die huis kon kom stort. Oor die kamer wat klein is: Die kamer is wel klein, maar onthou asb dat die vertrek met die swembad in ook ingesluit was by die pakket. Hierdie vertrek is groot: dit het 'n eetkamertafel in met 8 sitplekke, en daar was nog 2 vierkantige tafels wat ook sitplek het. Die braai is onderdak, wat julle enige tyd kon gebruik. Die swembad was ook tot jul beskikking, wat altyd 'n goeie oplossing is vir dae wat die wind dalk waai of as die weer ongurig is of as julle net lus is vir ontspan langs die swembad. Hierdie vertrek het ook 'n baie mooi uitsig oor die see en natuurlik die mooi sonsondergange. Oor die stofie: ek weet nie wat jou probleem daarmee was nie. Ek het die volgende oggend my eiers daar gaan bak om te kyk wat die probleem is. Ek glo jy het vergeet om die elektrisiteit aan te skakel. Groete Marieta

Amanda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lieflik. Marieta is awesome en so vriendelik. Heerlik gewees, dankie Marieta.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Dankie Amanda! Dis heerlik om sulke terugvoer te kry! Groete Marieta

Janice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Nice relaxing weekend. We had a lovely quiet and relaxing two days at Fledermaus. Place well located close to the beach, waterfront and restaurants. The unit has all the basics for a nice weekend. The host was very friendly. Thanks for the clear instructions about the keys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Thank you, Janice. Hope to see you soon again. Regards, Marieta

Shannen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Dit was baie heerlik, ek sal weer wil gaan. Ons het 'n baie wonderlike tyd gehad, ek sal enigeen aanbeveel om na Fledermaus toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta Suzette
Fledermaus
Hallo Baie dankie vir positiewe terugvoer. Hoop ek sien julle weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marieta Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Koenibos Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe800a0ae5a6a240c5177ab8953ce6f423c9dede5297d99e5d311f9b2ff52f0bb2424d9d461fbed8fc0cdc9abff340cbe0077?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 Koenibos Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.811243821543 17.884660079762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang