Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Jeffreysbaai

FlipFlops and TreeTops

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Chané G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Naby aan die strand. Lekker naby aan die strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The best in the books. I love it. It was awesome! I enjoyed every bit of it, and it was so peaceful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Incredible. Enjoy every moment of the stay. Could have been better with a TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
FlipFlops and TreeTops
Good day Neil, Thank you for your review. We only have TVs in the self-catering units. When we had them in the rooms upstairs, we had too many noise complaints. People were not considerate to the rest of the guests. We attempted to keep all guests happy, and because of repeated complaints, we removed all TVs during renovations. Kind regards, Elize

Teresa M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Werkers kon braai en fasiliteite was netjies. Baie veilig en netjies. Was vir werkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Amazing. It was amazing. My partner and I enjoyed it a lot and the hostess was very friendly. We will most likely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Ligging is perfek, kan stilhou en oral heen stap. Was lekker stil gewees. Ons het in die selfsorg eenheid gebly, 2 volwassenes en 'n tiener. Dit is regtig baie basiese sakpas verblyf, so ek was baie bly toe ek dit gekry het vir Desember. Daar is egter 'n paar goedjies wat standaard is by al die ander plekke waar ek al gebly het, wat nie daar was nie. Handewasseep vir die badkamer, "airfreshener" vir die toilet, bietjie koffie en suiker, al is dit net vir die eerste koppie. Daar word nie genoem dat jy jou eie handdoeke moet vat nie, gelukkig het ek voor die tyd gevra. Jy moet bad- en strandhanddoeke saamvat. Plekkie het 'n "deep clean" nodig. Vensters moet beslis gewas word en daar is roeskolle wat geverf kan word - ek weet dit is by die kus, maar nog steeds. Die kamerligte is baie dof en met die mure wat grys geverf is (hoofslaapkamer) was dit baie donker. Kon nie gordyne (dalk tyd vir nuwes) ooptrek nie, want daar was nie kantgordyne in die hoofslaapkamer nie. Ander kamer het "blinds" gehad. Kan sien daar word net bolangs skoongemaak - skoonmakers moet dalk net gewys word hoe om dit ordentlik te doen. Die dame (ek dink Elise) wat ons egter ontvang het, was baie vriendelik en het ons toegelaat om van ons goed daar af te laai, terwyl hulle eenheid reggekry het, want ons was vroeg daar en wou nie met 'n kar vol goed by die strand stilhou nie. Toe ek vra vir 'n afdroogvadoek, het sy een gestuur. Die televisie se remote het nie gewerk nie, so ons het batterye gaan koop, dis nie 'n probleem nie, maar voor jy gaste kry, moet sulke goed nagegaan word. WiFi was egter baie swak, het kort-kort afgesit.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Merselle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Centralized. Host very friendly. Pleasant and accommodation to our satisfaction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2025

Diy was baie lekker en vriendelike diens gekry. Sal beslis FlipFlop aanbeveel. Dit was heel lekker en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ongemaklike oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Not good. Terrible, no WiFi, kettle not working, no koffie or tee in the room, just not a good place at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Mariska R
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker tuis. Dit het gevoel of ek tuis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Corner of De Reyger Street and Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c00b81191e165eef669ccfbadede769f406fdec128f71348bdcb44bcb0f4397e073aac541dc4d4d97763e05176cdb5bed3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 5 Corner of De Reyger Street and Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.049117134703 24.923251687111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang