- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Corner of De Reyger Street and Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
FlipFlops & TreeTops bied gastekamers en selfsorgverblyf in Jeffreysbaai. Die eiendom is 300 m van die strand af geleë en is naby plaaslike besienswaardighede en geriewe.
Verblyf bestaan uit 3 gastekamers en 2 selfsorg-eenhede. Elke gastekamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n muurwaaier en het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die selfsorg-eenhede het elk 'n privaat badkamer met 'n stort of bad, 'n toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die selfsorg-eenhede beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Gaste wat in die eenhede bly, het toegang tot privaat braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het ’n dubbelbed en ’n waaier teen die muur. Daar is ’n gedeelde badkamer met ’n stort, 2 toilette, bad en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n dubbelbed en 1 enkelbed, sowel as ’n waaier teen die muur. Daar is ’n gedeelde badkamer met ’n stort, 2 toilette, bad en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde privaat badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ’n kombuis met ’n gasstoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is privaat braaigeriewe wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 5 gaste op 5 enkelbeddens. Dié beddens kan op versoek saam opgemaak word. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in die oopplan-kombuis en die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
5 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaardkamers - gedeelde badkamer
- B&B
- Tripelkamer - gedeelde badkamer
- B&B
- Selfsorgeenheid - privaat badkamer
- Selfsorg
- Selfsorg-eenheid