+63

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rentia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gasvry, netjies en heerlik. Ronel en Piet is aangename en baie hulpvaardige mense, en ons het heerlik by hulle gebly. Alles was mooi, smaakvol en skoon. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Quiet neighbourhood, with everything you need! This was the second time staying at Flora and it still is perfect overnight accommodation, with everything you need. Friendly owners!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik gekuier. Eenheid fantasties toegerus. Ronel is 'n omgee gasvrou. Fantasties, hoog hoog aanbeveel. Eenheid wonderlik toegerus. Pragtige dekor. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het dadelik tuis gevoel en was beïndruk met hoe mooi die kamer was. Ronel het ons ontvang, sy was baie vriendelik en gasvry. Die verblyf was baie mooi, netjies, skoon en gerieflik. Baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig en stil verblyf. Ronel is altyd vriendelik en laat ons welkom voel. Dis altyd lekker om by Flora te bly. Ons eerste keuse vir Bethlehem verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stunning. Beautiful place. We enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Hierdie eenheid is uitstekend toegerus. Alles wat 'n reisiger benodig, is daar. Die eenheid is baie skoon en die uitleg is beter as goed. Baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. Fantastic, very clean. Absolutely amazing, beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Heerlik ontspanne. Ons is baie beïndruk deur die netheid en lieflike plekkie. Regtig besondere gasvrye ontvangs asof ons ou kennisse is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Uitmuntend, beveel Flora graag aan as verblyf in Bethlehem. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Withers Street, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad095f086dfd1c12a98fbf60c0fa811a05717e28a1b8c306ddc9d0599a21b3f4982a47ec1c847d6acb6a8270663a3c21cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.22388 28.29397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang