- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Kerry Road, Rembrandt Park, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Flying Falcon Guesthouse is 'n luukse, veilige instansie in 'n rustige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis is eksklusief ontwerp as 'n privaat instansie vir sakereisigers en buitelandse toeriste. Die gastehuis bied oornag- en langtermynverblyf.
Flying Falcon Guesthouse beskik oor 4 suites en 4 selfsorg-suites. Al die suites het 'n koningingrootte-bed en van die eenhede het enkelbeddens vir enkellopende gaste wat kamers deel. Gehalte-perkallinne word voorsien en al die suites het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Daar is ook 'n yskassie, kluis, ketel, haardroër, elektriese skeermes-koppelpunte en 'n hangkas in elke kamer.
Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste in die selfsorg-eenhede word uitgenooi om maaltye saam met die ander gaste te geniet.
Die gastehuis het 'n sondek met sambrele en 'n swembad.
Rook is verbode in die gastehuis. Al die kamers het 'n rookverklikker. Gaste is egter vry om buite te rook.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Neo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 15 Kerry Road, Rembrandt Park, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Flying Falcon Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Kerry Road, Rembrandt Park, Edenvale, 1609, Gauteng
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang