Flying Ostrich- House
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keikanachab Ost-plaas, Mariental, Namibië, 0000, Hardap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Flying Ostrich- House is 'n selfsorghuis in Mariental, Namibië wat met 'n asemrowende uitsig oor die rustige omgewing spog.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi.
Buite is daar 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die pragtige grasperk.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Keikanachab Ost-plaas, Mariental, Namibië, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keikanachab Ost-plaas, Mariental, Namibië, 0000, Hardap