+40
Selfsorg in Jongensfontein

Fonteinhutte Self-catering Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die omgewing was so rustig en lekker gerus. Wow, het die rustigheid terdee geniet en akkommodasie was lekker sentraal. Ons kon ons Chuwawa hondjie saamneem. Uitsig ook pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons kom beslis weer! Kort, maar baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

100/10 lekker gekuier. Dit was heerlik. Was skoon hartseer om vir Jongensfontein agter te laat. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

Asemrowend, see naby en lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Omgewing ook baie gerieflik en veral veilig met klein kinders. Al waaroor ek kan kla, is die stortkop met dun strale wat mekaar natmaak, maar verder was alles perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Fonteinhutte Self-catering Apartments
Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoering! Aandag is reeds gegee aan die stortkop. Groete

Densil D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker. Baie lekker, my tweede kuier en beslis nie my laaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend! Baie skoon gewees en baie gerieflik. Min plekke wat jy kry wat so 'n verskeidenheid van kombuisgereedskap het. Baie naby aan die see en baie veilig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Lekker rustig. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Sleutel en afstandbeheer deposito was dieselfde dag as vertrek terugbetaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig, jammer die weer was bietjie sleg. Baie lekker, gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Lekker. Goeie dag, ons het baie lekker gebly. Enigste probleem is met die baie kakkerlakke wat daar is. Oral, miskien moet julle plaagbeheer kry vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Fonteinhutte Self-catering Apartments
Hi, Baie dankie vir die terugvoering - plaagbeheer is reeds nou by die eenheid. Net 'n jammer dat julle ons nie gister ingelig het nie met julle vertrek toe ons julle gevra het of daar enige probleme was. Baie dankie vir die ondersteuning. Armand

Ria D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Absoluut fantasties. Heerlik, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 235

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 935
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 935
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Fonteinhutte, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93f79b73c08373a1e14ace7059117ecad538c7d19caf06136f86ee548b9fbcd264ee2f3af0e971732e5c7335d273dd73992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 5) 88 5 1 5 Fonteinhutte Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426367138204 21.337388992833

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang