Selfsorg in Swellendam

Fonteinskloof Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ruwayda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Peaceful and breathtaking views. Upon arrival, we were greeted by Michael. We dropped our bags and explored the house. Everything was amazing; we even sat on the porch and chatted away with Michael like long lost friends. His hospitality was really wonderful. We felt at home. The views, the animals and the games room were very entertaining. We spent hours shooting pool and listening to music. The big highlight was the pool area, calm, relaxing and peaceful to relax with a book or have a nice swim. We even went on a game drive, absolute bliss. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie lekker en vreedsaam. Baie vermaak vir kinders (swembad, klimraam, swaaie, staproetes, tennisbaan, speletjieskamer), ongelooflike uitsig van die berge en ooptes. Kothuis 3 is semi-alleenstaande, dit grens teen ander kothuis, maar mens het 100% privaatheid steeds met braaiplek in teenoorgestelde rigting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Goeie wegbreek as jy rustigheid soek en kon op die stoep sit en wild kyk. Heerlike rustige wegbreek met die natuur op jou stoep. Het al die wilde bokke gesien en staproetes gedoen. Michael was baie behulpsaam en het ons saamgevat om die bokke te gaan voer en meer van die plaas vertel. Pooltafel, tennisbaan en swembad is goed deur die tieners benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jajoma A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike ervaring sal vir seker weer dit gebruik! Verblyf baie lekker, gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlike rus met sterreprag en uitkyk op diere. Ons het deurgegaan vir 'n troue wat naby geleë was. Saam met ons was 2 volwasse seuns. Verblyf was heerlik. Om uit te kyk oor die zebras, wildebees, donkie was 'n lekker verrassing. Michael was 'n baie goeie host en het ons baie van die diere en plaas vertel. Cottage 1 was baie goed ingerig, sal net nie aanbeveel vir iemand wat dalk sukkel met mobiliteit weens die trappe om in te gaan asook binne die unit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Amazing, relaxing, peaceful. The Eco house at Fonteinskloof farm was beautiful, situated with an amazing view of the surrounding mountains. It had all the comforts of home with that relaxing calm to it. Walking trails between the valleys and surrounded by wildlife was a huge hit with the whole family. The peaceful nights were a welcome break from city life. Micheal was a superb host and helpful beyond our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradford E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Lekker. Was nice, the wind blew like crazy in the mornings but this must just be a seasonal thing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Great getaway that ticks all the boxes. We thoroughly enjoyed our stay on this beautiful wildlife farm - so sad to leave - Michael the manager was an amazing host and enhanced our stay even more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Flip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Aangename ontspanne atmosfeer. Ja, dit sal baie help as die buitehek ook 'n remote gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
William
Fonteinskloof Farm
Hi Flip, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ek vra omverskoning vir enige ongerief wat die voorhek veroorsaak het. Die motor was ongelukkig stukkend, maar dit word tans vervang. Ons gaan ook die hek verder weg van die R60 skuif. Die motor is reeds aangekoop en ons hoop om die nuwe hek teen die einde van die jaar in werking te hê. Beste, William

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

William Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R60 between Swellendam and Ashton, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YzIyZWViLWI5YWMtNDM5ZC04OGJhLWVhMDQzYTNiMmE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 R60 between Swellendam and Ashton Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.993277777778 20.350111111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang