+124
Selfsorg in Kleinmond

Footprints in Kleinmond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Danette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitsonderlik! Lieflike plek met baie vriendelike en behulpsame gashere. Pragtige uitsig en die plek is goed toegerus en baie netjies. Heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir die uitsonderlik – dit maak ons dag! Ons is so bly julle het die uitsig en die plek geniet, en dat alles mooi netjies en goed toegerus was. Hoop ons sien julle weer vir nóg 'n heerlike kuier

Johan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Vriendelik en skoon. Baie skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir die “vyf uit vyf” – dit beteken vir ons baie! So bly julle het dit geniet by Footprints in Kleinmond.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir julle mooi woorde! Ons is so bly julle het dit geniet en dat julle so welkom gevoel het. Dit was ’n plesier om julle hier te hê, en ons hoop om julle weer in Kleinmond te verwelkom!

Simon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great. A perfect stay for our requirements of overnighting for 2 nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you for your lovely review! We’re glad the accommodation suited your needs for your stay. It was a pleasure hosting you, and we’d be happy to welcome you back anytime!

Benjamin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Heerlik. Baie lekker gebly. Plek baie netjies en eienaars vriendelik en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir die “heerlik” – dit sê sommer alles! So bly julle het lekker gebly en welkom gevoel. Kom kuier gerus weer.

Earle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Great stay. Well rested! Best location in Kleinmond for sea, shops and views. Superb hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you so much, Earle! We’re thrilled you had a restful stay and enjoyed the views and location. It was such a pleasure hosting you, and we’d love to welcome you back anytime!

Vince M
1 nag
4.6
Feb 2026

Sal dit sonder aarsel aanbeveel. Dit was slegs vir oornag, nie kuier nie. Maar dit was 'n goeie ondervinding, aangename gasvrou, baie skoon en goed uiteengesit, als werk, is in top kondisie. Was verheug om 'n Nespresso-koffiemasjien met pods te hê. Baie goeie ligging, naby alles, maar ver van geraas. Sal enige dag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is so bly jy het jou oornagverblyf geniet en dat alles skoon, netjies en in top kondisie was – dis presies waarna ons streef. En ja, die Nespresso is maar ’n klein bederfie wat baie gaste gelukkig maak. Fantasties om te hoor jy sal ons sonder aarsel aanbeveel en weer kom oorslaap – jy is enige tyd baie welkom!

Megan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Perfect getaway. Amazing place and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you so much for the perfect rating! We’re thrilled you enjoyed the place and location. It was wonderful having you stay with us!

Helen E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Perfect! Highly recommended! It was perfect! Beautiful, tranquil, lovely position! Lindie was an incredible host, ready to assist with anything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you so much for your lovely review! I’m truly touched by your kind words—it was such a joy to host you. We’re delighted you enjoyed the tranquil setting and beautiful location, and we’d love to welcome you back to Kleinmond anytime!

Geraldine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende diens. Heerlike verblyf! 'n Keurige, goedversorgde en verwelkomende verblyfplek! Baie dankie, sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Dankie vir julle mooi resensie Geraldine! Ons is baie bly julle het so lekker gekuier by Footprints in Kleinmond! Ona sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Groete. Maritz & Lindie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 800
30 % AF
R 1 800 R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
30 % AF
R 1 800 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
30 % AF
R 1 800 R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang