- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 6 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Footprints in Kleinmond is in 'n stil doodloopstraat in Kleinmond geleë, stapafstand van die hoofstrand.
Die eiendom bied 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie-opsies, met eenhede wat óf volledige selfsorg óf verhit-en-eet-geriewe bied.
Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie, 'n eetarea en 'n sitkamer. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Die eiendom is toegerus met rugsteunkrag, wat verseker dat byna alle geriewe en geriewe tydens beurtkrag operasioneel bly.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Bay Bliss is 'n luukse 2-enkelbedkamer wat smaakvol gemeubileer is. Dit het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar. Die kamer het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sit-, eet- en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar. Die kamer het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sit-, eet- en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Aqua Vista is 'n lieflike eenheid wat smaakvol gemeubileer is en oor 1 slaapkamer beskik. Dit het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Family Tides is 'n luukse rondawel en bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 individueel gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste in hierdie eenheid deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Dié selfsorg-eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste het toegang tot 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sandy is 'n luukse selfsorgwoonstel binne maklike bereik van Kleinmond se hoofstrand. Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is gemeubileer met koningingrootte beddens, en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n slim-TV met volledige DStv en gratis WiFi. Daar is 'n pragtige braai-area met asemrowende uitsigte oor die see.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ocean Oasis is 'n luukse selfsorgwoonstel naby Kleinmond se hoofstrand. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Daar is 'n braai-area met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026.
Wat jy moet weet
- Bay Bliss
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
- Shore Thing
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
- Aqua Vista
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
- Family Tides
- Selfsorg
- Sandy Toes
- Selfsorg
- Ocean Oasis