Footsteps to the Namib
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Footsteps to the Namib bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië. Hierdie verblyf is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.
Veilige kelderparkering is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is gerieflik naby gewilde restaurante en koffiewinkels.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang