Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ludwigsdorf besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ludwigsdorf.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ludwigsdorf akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ludwigsdorf Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ludwigsdorf Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ludwigsdorf

The Windhoek Luxury Suites bied luukse suite-verblyf in die hartjie van Klein Windhoek langs Windhoek se top restaurante. Verblyf is beskikbaar in kamers op die onderste verdieping, solderkamer en gesinskamers. Di...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ludwigsdorf

Klein Windhoek Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Ludwigsdorf in Windhoek in the Khomas-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middestad. Verblyf by Klein Windhoek Guesthouse word in v...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Ludwigsdorf

The Elegant Guest House is in 'n stil straat in die hartjie van Windhoek se oudste voorstad geleë. Hierdie gesofistikeerde dog eenvoudige en moderne gastehuis fokus op die gemak van gaste. Die sjiek, boetiekgastehu...

Vanaf
R2 647
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ludwigsdorf

Belvedere Boutique Hotel is 'n unieke, luukse oase in Windhoek. Dié hotel is in Ludwigsdorf, Klein Windhoek geleë. Belvedere is 'n eksklusiewe boetiekhotel met 18 individuele kamers, wat standaardkamers, luukse ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ludwigsdorf

Ardeco Self-catering Apartments is in Windhoek, net 280 m vanaf die Hiddas Shopping Centre. Verblyf is beskikbaar in selfsorg-ateljeewoonstelle met toegang tot restaurante en winkels in die area. Daar is 10 selfso...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ludwigsdorf

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein Windhoek, Namibië

Capbon Guesthouse is ideaal geleë in 'n stil deel van Klein Windhoek in Namibië. Dit is net 'n paar minute se ry van Windhoek se middestad af. Die gastehuis spog met gerieflike en suite-dubbelkamers en -gesinskam...

Vanaf
R270
per nag, vir 1
Rugsakreisigerslosies in Klein Windhoek, Namibië

Naankuse Travellers Inn is in 'n stil buurt in die hoofstad, Windhoek. Dis die ideale oorstopplek om te ontspan en ander reisigers te ontmoet. Die instansie is net 45 km vanaf die Hosea Kutako Internasionale Lughawe...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein Windhoek, Namibië

Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein Windhoek, Namibië

Klein Windhoek Garden Apartment is 'n pragtige selfsorg-tuinwoonstel met sy eie ingang op 'n privaat erf. Die woonstel het 'n goeie ligging in Klein Windhoek, naby verskeie winkels, malls en restaurante. Dit is idea...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek, Namibië

Hotel Pension Palmquell is 'n rustige oase in Windhoek. Die hotel is in een van die oudste en gewildste woongebiede in die stad geleë, minder as 5 km van 2 winkelsentrums en die stad af. Die hotel is ideaal vir vak...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein Windhoek, Namibië

Klein Windhoek Studio Flat is 'n gerieflike selfsorg-ateljeewoonstel op 'n privaat perseel. Die eenheid het sy eie ingang. Die instansie in gerieflik in Klein Windhoek naby verskeie winkels, inkopiesentrums en resta...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek, Namibië

Am Weinberg Boutique Hotel is in Klein Windhoek. Dié hotel is 40 km vanaf die Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Die kamers by Am Weinberg Boutique Hotel kombineer ouwêreldse bekoring met moderne geri...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein Windhoek, Namibië

Die Maison Ambre Guesthouse is aan die oostelike hange van Luxury Hill in die Klein Windhoekvallei geleë. Maison Ambre is slegs 1,5 km vanaf die Klein Windhoek Besigheidsentrum, waar jy 'n poskantoor, verskillende ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windhoek, Namibië

Bly in Styl is in Klein Windhoek, Windhoek en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste met 'n pragtige uitsig op die Erosberge. Dié eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n ...

Vanaf
R1 910
per nag, vir 1
Hotel in Eros, Namibië

Hotel Thule is hoog op 'n heuwel bo Windhoek geleë en bied pragtige uitsigte oor die omgewing. Dit bied 'n eksklusiewe wegbreek en vriendelike gasvryheid op 'n afgeleë plattelandse landgoed waar gaste behoorlik ka...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Avis, Namibië

Eagle's View is in 'n rustige buurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë. Verblyf word gebied in 'n gastekamer met 'n privaat ingang en is op die eienaar se erf. Dié kamer het 2 driekwartbeddens wat in '...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Eros, Namibië

Urbancamp is 'n sentraal geleë kampterrein onder groot skadubome in die hartjie van Windhoek. Dis ideaal vir 'n wegbreek, en tog is jy naby al die dorp se geriewe. Verblyf is beskikbaar in 22 permatente, elk met 2...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein Windhoek, Namibië

Hotel Pension Casa Africana is in Luxury Hill in die hartjie van Namibië se hoofstad, Windhoek, met 'n uitsig oor die stad geleë. Die ligging bied maklike toegang tot die sakedistrik en die Hosea Kutako Internasio...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein Windhoek, Namibië

Haus Schwerinsburg Guest House bied B&B-verblyf in die middel van Windhoek. Die gastehuis bied gerieflike verblyf en is die ideale basis vanwaar gaste die stad en omliggende besienswaardighede in die Khomas-streek k...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eros, Namibië

Felsenblick Self-catering is in 'n stil, veilige area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middestad is 'n kort entjie se ry weg, en die bekende Joe's Beerhouse en 'n klein winkelsentrum is ook nabygeleë. Fel...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za