Foreshore Place 912
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Riebeek Street, Foreshore Place, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Foreshore Place 912 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Langsaan is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel is naby baie winkels en restaurante, asook die ikoniese Tafelberg en die gewilde V&A Waterfront.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Riebeek Street, Foreshore Place, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Riebeek Street, Foreshore Place, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang