Forest Cabins at Romansbaai
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Forest Cabins at Romansbaai bied unieke en privaat verblyf op die eksklusiewe Romansbaai Beach and Fynbos Estate in Gansbaai. Hierdie verblyf is gerieflik naby die strand en is die perfekte opsie vir gaste wat deur die natuur omring wil wees.
Gaste kan tussen 2 losstaande kothuise kies. Die hoofkothuis het 'n kombuis, eetarea en sitarea met 'n hoofslaapkamer wat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit spog ook met 'n see-uitsig.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook 'n koffiemaakstasie toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n gemaklike rusbank. Die glasstapeldeure lei na 'n houtdek met 'n swembad en sonstoele. Die binnehof het 'n pergola met 'n buite-eetarea en braaigeriewe.
Die gastekothuis is op 'n fynbosduin geleë en spog met 'n skouspelagtige uitsig. Daar is 'n slaapkamer wat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n stort het. Daar is ook 'n buitestort. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang