Forest Garden Blue Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 14a Maré Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Garden Blue Cottage is geleë in 'n rustige inheemse bosgebied, wemelend van voëls en skoenlappers, en bied 'n unieke selfsorg-toevlugsoord in Kampersrus.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die badkamer onder die sterre maak oop op die omliggende groenigheid en skep 'n naatlose verbinding met die natuur.
Die dubbelvolume, geboë A-raam kombineer die kombuisie, eetarea en 'n knus sitkamer met 'n rusbank en koffietafel in 'n intieme oopplan-ruimte. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskassie, eetgerei en breekware.
Die eiendom word stilweg bestuur deur die eienaars, wat beskikbaar is om advies te gee oor aktiwiteite en plaaslike juwele. Twee vriendelike honde loop vrylik rond op die terrein, maar word nie in die gastehuis toegelaat nie. Gaste is ook welkom om navraag te doen oor persoonlike ervarings by die joga-, Pilates-, dans- en kunsateljee op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Eva Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Plot 14a Maré Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 14a Maré Street, Kampersrus, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang