8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Erica Street, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Forest Glen is op die Tuinroete in George geleë en is 'n selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Die stad is bekend vir strande en uitstekende toerisme-geriewe.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander kamers het 'n dubbelbed of koningingrootte-bed. Die algemene area het dubbelslaapbank. Die gastebadkamer het 'n bad en stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die onderdakstoep het braaigeriewe en 'n pooltafel.
Gaste kan gaan inkopies doen by die Garden Route Mall, die Botaniese Tuin Inheemse Kwekery besoek of 'n dag vol pret geniet by die Victoria Heights Animal and Reptile Park. Al hierdie geriewe is minder as 12 km van die huis af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dorethy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Erica Street, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest Glen het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Erica Street, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang