2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 502 Atterbury Road, Unit 28 Junction 502, Menlo Park, Pretoria, 0083, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Forest Hill is in die bedrywige Menlopark-woonbuurt van Pretoria. Dit is 'n rustige selfsorg-toevlugsoord wat ideaal is vir sakereisigers en paartjies op soek na gerieflike verblyf.
Hierdie smaakvolle eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is 'n knus sitarea met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die verblyf is naby Pretoria se vernaamste besienswaardighede en aktiwiteite. Van kulturele landmerke tot skilderagtige parke, daar is iets vir almal om te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nhlakanipho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 502 Atterbury Road, Unit 28 Junction 502, Menlo Park, Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink Forest Hill het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
502 Atterbury Road, Unit 28 Junction 502, Menlo Park, Pretoria, 0083, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang