+36
Selfsorg in Tuine

Forest Villa

9 gaste

4 slaapkamers

5 beds

7 badkamers

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Rustic Road, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Forest Villa is 'n pragtige dubbelverdieping-villa in Kaapstad, wat deur welige groenigheid omring word en aan die voorheuwels van die majestueuse Tafelberg skuil. Die pragtige villa bied die perfekte kombinasie van rustigheid, natuur en elegansie. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na asemrowende verblyf en veral ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.

Die villa beskik oor 3 ruim slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde badkamer het elk óf 'n stort óf 'n bad. Elke slaapkamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die stad. Gehalte-linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis-eiland kan as 'n etenstafel vir 4 dien en kan ook vir voorbereiding gebruik word. Die kombuis lei na die eetarea waar daar 'n etenstafel vir 10 en 'n ingeboude braai met sitplek is. Die villa het 2 sitareas met gemaklike sitplek. Die eerste sitarea het groot vensters en lei na 'n stoep, en die tweede sitarea het 'n TV en lei na 'n kuierarea met 'n tafeltennistafel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsen. Die villa het 'n groot tuin met 'n swembad, sonstoele, sit- en eetareas, 'n vuurput, 'n trampolien en 'n netbalhoepel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Rustic Road, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 20% AF!

Vanaf R24 000
R 24 000 R 19 200
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R24 000
R 24 000 R 19 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R24 000
R 24 000 R 19 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek

1 Rustic Road, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70e75e8446566891fdedf107760caeedd512310d390d49b9d415774abc26c3c051db9343381293a04e36ceb63e438b725456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R24 000 nouVanaf R19 200 per nag (plek vir 9) 1 Rustic Road Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9401669 18.4008373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang