Forget Me Not
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forget Me Not is in Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit) en bied semi-selfsorgverblyf vir gaste op pad na Mosambiek en die Krugerwildtuin.
Gaste kan kies tussen eenhede wat verblyf bied vir tussen 2 en 4 mense. Die eenhede het privaat ingange en beskik oor koninggrootte-, dubbel- of enkelbeddens. Elke eenheid het ook ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.
Elke eenheid het ’n kombuisie wat toegerus is met ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede het ook ’n tweeplaatstoof. TV's met sekere DStv-kanale is in al die eenhede beskikbaar en sommige van die eenhede lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die tuin bied.
Mbombela (Nelspruit) bied ’n verskeidenheid restaurante, besienswaardighede en doendinge. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuine wat ’n versameling skaars plantspesies en ’n mensgemaakte woud het, besoek. Die Sudwala-grotte, dinosauruspark, kulturele sentrum en Emnotweni Casino is ook in die omtrek. Vir die meer avontuurlustiges is daar ook 4x4-bane, perdry, bergfietsry en staproetes in die Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Analene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Forget Me Not het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom