2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 7 Airport Road, Portion 92 of farm 440, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
ForkShed is 'n lieflike selfsorgvakansie-houthuisie wat op 'n kleinhoewe net 10 km vanaf Plettenbergbaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde aangesien dit met wonderlike uitsigte op die berge spog.
Hierdie houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is ook 'n kombuis wat met 'n gasplaat, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n gemaklike rusbank. 'n Draagbare waaier en verwarmer is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat tuinarea en 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Die tuin is omhein wat dit ideaal vir troeteldiere maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 7 Airport Road, Portion 92 of farm 440, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink ForkShed het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 7 Airport Road, Portion 92 of farm 440, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang