2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Founders Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Founders Keepers is 'n ruim selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is net 5 minute se stap vanaf Leisure Island Beach in Knysna.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes. 'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, breekware en eetgerei sowel as 'n eetarea. Komplimentêre tee, koffie en beskuit is ingesluit. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en YouTube en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eenheid beskik ook oor parkeerplek buite. 'n Buitebalkon met buitesitplek, sonstoele, 'n sambreel en 'n draagbare braai.
Wasgoed- en skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar. Die woonstel het 'n omskakelaarstelsel wat rugsteunkrag aan die woonstel verskaf tydens beurtkrag.
Founders Keepers is ideaal geleë vir diegene wat die Tuinroete wil verken en alles wat dit bied, soos stap in die woude, gholf speel, bergfietsry, seil, wateraktiwiteite en tennis. Benewens Knysna se pragtige strande, buitelugaktiwiteite en ontspanningsgeriewe. Leisure Island spog ook met 'n paar heerlike eetplekke. 'n Verskeidenheid koffiewinkels en restaurante is binne maklike bereik van Founders Keepers Apartment.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 5 Founders Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Founders Keepers - Leisure Isle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Founders Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang