Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Founders Keepers - Leisure Isle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Founders Keepers - Leisure Isle
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Juanita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwags. Luuks. Gerieflik.

Ongelooflik lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful apartment.

The apartment is beautiful, clean, and very thoughtfully stocked. It has a nice veranda with sundeck chairs, a gas braai outside, internet, and DSTV. It is situated in a very safe and quiet area. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Founders Keepers - Leisure Isle se terugvoer

Thank You Yvonne for a lovely review. It was our pleasure to host you and so lovely to meet you both. I'm thrilled you enjoyed your time in Knysna.
All the best for the rest of 2023.
Regards
Sasha

Founders Keepers - Leisure Isle
Lize-marie W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie W
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly en geslaap met vars linne. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Founders Keepers - Leisure Isle se terugvoer

Thank you Lize-Marie for the lovely feedback and it great meeting you.
Hope to see you again soon in Knysna.

Founders Keepers - Leisure Isle
Luane B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike blyplek, ons het dit baie geniet. Sal dit enige tyd voorstel.

Ons het Founders Keepers baie geniet! Dis ’n lieflike omgewing om in te bly, stap strand/meer toe en voel veilig. Silwerskoon. Die huis en kombuis is baie goed toegerus, met alles wat mens nodig het. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Founders Keepers - Leisure Isle se terugvoer

Thank you for a lovely review and it was wonderful meeting you both.
Hope you having a good 2021 and hopefully get to host you again soon.
Thanks again Sasha

Founders Keepers - Leisure Isle
Charmaine B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Gesin met tieners

Gasvry, rustig, netjies perfek!

Baie dankie Sasha vir 'n onvergeetlike lekker kuier by Founders Keepers. Ons het dit baie geniet en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania W
Gesin met tieners

Baie skoon, gemaklik en veilig in 'n pragtige natuurlike omgewing.

Die eenheid is baie skoon en netjies met kraakvars linne en handdoeke. Die dame het vergeet dat ons 3 gaste is, maar het spoedig beddegoed gebring vir die slaapbank in die sitkamer toe ons vra. Baie gasvrye ontvangs. Uitstekende verblyf waarvan ons graag weer sal gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Founders Keepers - Leisure Isle se terugvoer

Thank you for such a lovely review and we are so pleased you enjoyed your stay with us.
Hopefully see you again in the near future.
Best wishes.
Sasha

Founders Keepers - Leisure Isle
Karen O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen O
Gesin met tieners

Dit was great. Sal definitief weer daar gaan bly as ons weer Knysna toe gaan.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik verwelkom deur die gasvrou Sasha. Die woonstel was pragtig en baie netjies. Alles is modern en die verwarmers en warm komberse was heerlik snoesig. Enigste klein negatiewe punt is die parkering. Jou motor moet buite in die straat staan en dit was ongerieflik in die reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect place to relax on Leisure Island great accommodation and a warm welcome from the friendly owners who live in the main house

We spent 10 enjoyable days in Founders Keepers . Spacious accommodation light and airy decoration and fully equipped for all your needs . A special and added bonus was the warm and friendly welcome from the owners, Sasha and Anthony with their delightful family. They were always ready to help and give advice if asked - we also received a friendly welcome from Felix the family pet . We look forward to our return visit .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich T - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, mooi en die moeite werd.

Ons is baie vriendelik ontvang en het ons verblyf baie geniet, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, great location

A really neat, clean and comfortable place to stay in Knysna. Would definitely return and stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony L - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L

Great.

Founders Keepers is a wonderful place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Founders-weg 5, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e448605e0d4e05de841f3c3ddf162607bef61939278215b4ed2ca66adb46495e2c82062c4cf10bd99b31eeab4f929ddb544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 5 Founders Road Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068211408495 23.059782464268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem