+77
  • Slaapplek vir 336 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 1 St Georges Mall, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fountains Hotel bied verblyf in 'n lieflike hotel wat sentraal in die hartjie van Kaapstad se sakekern geleë is. Daar is 'n restaurant op die perseel wat met 'n internasionale-standaard ontbytbuffet en 'n A La Carte-spyskaart vir middagete en aandete spog. Dit is die ideale opsie vir óf sakereisigers óf vakansiegangers wat die Moederstad wil besoek.

Hierdie hotel bied 'n keuse tussen Express-2 Enkelbedkamers, Superieur Dubbel-/2-Enkelbedkamers óf Superieur Deluxe-kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die Gesinskamers bied elk slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het lugversorging en óf koninggrootte-beddens óf enkelbeddens. Al die slaapkamers het 'n privaat en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die eenhede sluit 'n lessenaar, gratis WiFi, kroegie, haardroër, 'n TV met 'n volle DStv-pakket en 'n tee- en koffieskinkbord in. Die hotel bied ook prioriteit-inklok, toedraaigeriewe vir gaste se bagasie en 'n hotelpendeldiens. Gaste kan ook die Turndown Package Menu by die hotel aanvra.

Die hotel het ook 4 moderne konferensielokale waar konferensies en funksies gehou kan word, met die die hotel se eie interne professionele konferensie- en funksiebestuurder wat bystand kan bied. Verder kan gaste óf in die restaurant eet óf langs die swembad ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Annetjiie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Voertuig veilig. Diens goed. Lekker oorslaap sou jy visums moet kry.
Mei 2025
Karl L
Saam met lewensmaat
4.8
Will return when staying in the Cape. Very friendly, helpful staff. Restaurant also good. Suggestion: Please explain to travellers befo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Noxolo Z
4.8
N/a. The athletes said they did enjoy their stay at the hotel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Frans N
Saam met vriende
4.2
Ons verblyf was aangenaam. Ontvangs was baie behulpsaam. Sien sterre.
Mrt 2026
Ilaria C
1.6
The worst experience of my entire life. Below is the email I wrote to the hotel regarding the problems we experienced. They never respo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ms Sadeeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 St Georges Mall, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fountains Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 St Georges Mall, Cape Town CBD, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 336 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd6b21355da36a03f2e06a08afc46373d4dbc93914dc64878558def169e084989a777078721ef246d465f51b3ef48943979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 1 St Georges Mall Cape Town CBD 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.919729395553 18.424811682942

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang