+20
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Four Seasons Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lize O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Huis weg van die huis. Baie gasvry. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie netjies, hou van die ou meubels en versierings. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Great place to stay. Friendly staff, neat and tidy, well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2026

Pleasant and minimalistic, yet comfortable and clean. Great, no issues and very comfortable in a quiet suburb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize O
Kort verblyf
4.0
Apr 2026

Huis gevoel. Baie sentraal. Gerieflike kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2026

Clean room, poor heating, average food, overpriced. I recently stayed at Four Seasons Guesthouse in Lephalale and found the experience to be mixed. On the positive side, the room was clean and tidy, and the staff were helpful and friendly. When we raised concerns about the cold, reception provided extra blankets and a small electric fan heater, which was appreciated. However, there were several shortcomings that affected the overall stay. The room did not have hand towels or hand soap, which are basic amenities I would expect at this price point. More significantly, the property advertises air-conditioning as a room feature, but the unit in our room was not working. We were informed that even if it had been operational, it would not provide heating. This was disappointing, especially during winter in Lephalale when overnight temperatures can be quite cold. The food was acceptable—neither particularly good nor particularly bad—but it was not memorable. Overall, while the guesthouse was clean and the staff did their best to assist, the lack of expected amenities and the heating issue meant the stay did not represent good value for money. At around R900 per night, I expected a more complete and comfortable experience, particularly given that air-conditioning is listed as a room feature in the property's accommodation description.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Willem W
1 nag
5.0
Jun 2025

Als wat mens nodig het. Netjies, rustig en skoon. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms terug te verwelkom.

Yvonne B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Happiness. Very pleasant, and staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Good day, Thank you for your kind review. We hope to see you again.

Elsa S
1 nag
5.0
Nov 2023

Skoon, netjies, veilig en uitstekende diens. Ja, ek het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie Mev Elsa vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien as u in Ellisras is.

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie goeie verblyf vir sakereisigers. Kamers is ruim en prakties. Die tuin is mooi en die area is rustig. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Four Seasons Guesthouse
Baie dankie vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien as u in Ellisras is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R962
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R962
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R962
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Gruis Road, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RZ3nWjfi25sYQyAsRwrHyhL3pSncquK1KGIPtfRsth2ov6yV5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R962 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 12 Gruis Road Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.685923703146 27.687352001667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang