LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Four Seasons Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Four Seasons Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gruisweg 12, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Four Seasons Guesthouse is in 'n stil voorstad in Lephalale (Ellisras), Limpopo, geleë, net 2 blokke weg van die hoofpad. Gholf-entoesiaste kan ook uitsien na die gholfbaan oorkant die pad.

Die gastehuis bied 7 luukse slaapkamers en 4 dubbelkamers. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kok berei ontbyt en aandete voor (moet vooraf gereël word) en 'n middagete-pakkie kan ook teen 'n ekstra koste gemaak word wat uit 'n toebroodjie, sap, 'n versnappering, koekies, kouevleis en 2 vrugte bestaan. Die gastehuis bied veilige parkeerplek en elektriese omheining, kameras en 'n sekuriteitswag. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaiplek en WiFi in.

Daar is baie om te doen in die omgewing soos perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide voetslaan en tennis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gruisweg 12, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gruisweg 12, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlMjQ0ODU0LTgwMWUtNDkwOS1hNzRiLThhN2I2YmRlMzRlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 12 Gruis Road Onverwacht 0557 Limpopo 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -23.685982653451 27.687386870384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!