Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Seasons Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Four Seasons Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rennie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rennie V
Besigheidsreis

Baie aangenaam en baie behulpsaam.

Ja, sal weer kies. Sal egter volgende keer spesifiek vra vir 'n kamer met werkarea. Kon egter die volgende dag die kamer ruil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude L
Besigheidsreis

Nice en privaat.

Alles was lekker, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien.

Four Seasons Guesthouse
Elsa S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Enkelreisiger

Skoon, netjies, veilig en uitstekende diens.

Ja, ek het beslis lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Mev Elsa vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien as u in Ellisras is.

Four Seasons Guesthouse
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Baie goeie verblyf vir sakereisigers.

Kamers is ruim en prakties. Die tuin is mooi en die area is rustig. Ek het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike resensie. Ons hoop om u weer te sien as u in Ellisras is.

Four Seasons Guesthouse
Emile L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent Service. Neat and Tidy.

Neat and Tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Thank you very Emile, for taking the time to leave us your review. We are glad that you enjoyed your stay with us.

Four Seasons Guesthouse
Juanita L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita L
Gesin met tieners

Skoon, netjies en geen loadshedding by Four Seasons nie.

Gemaklik, skoon en netjies. Pragtige tuin en ontspanningsareas om die gastehuis. Alles wat mens nodig het vir 'n oornag was beskikbaar. Net een kritiek - Kamer nommer 7 waarin ons was is baie donker en kan met meer lig doen, dalk selfs 'n lig net bokant die spieël installeer sodat 'n dame haar hare en grimeing kan doen. Verder was alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Goeie More Juanita, baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit. Ons sal beslis jou voorstel in ag neem.

Four Seasons Guesthouse
Tuane K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tuane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ons was die naweek daar vir 'n doop en ons het die gastehuis vreeslik geniet. Hulle is vriendelik, behulpsaam en gee om oor hulle gaste. Sal weer by hulle gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Tuane, ons waardeer jou vriendelike resensie. Ons hoop om julle weer te sien sou julle weer in Lephalale wees.

Four Seasons Guesthouse
Wikus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik

Goeie waarde vir geld, geen "loadshedding". Sal weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Goeie More Wikus, baie dankie vir jou gawe resensie. Kontak ons gerus weer as jy in die omgewing is

Four Seasons Guesthouse
Mynhardt S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt S
Enkelreisiger

Great but there were issues.

Guest house can at least put something in the room for mosquitos the room had so much and no jokes, I know guest houses like to cut costs everywhere and up the room prices, but i mean at least spray the room before or give us as a customer some, or even let us know before we arrange to bring something with, its was bad really bad, rooms are very small much smaller than what I picked, or they just took a chance seeing that I was only one person, people like to do that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to leave us your review. We have taken your suggestion into consideration and will take action as necessary.

Four Seasons Guesthouse
Alisoun H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alisoun H

Very comfortable, quiet, and staff very friendly and helpful.

A comfortable stop-over for our trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your kind review and for booking with Four Seasons Guesthouse. We hope to see you again if you are ever in this area.

Four Seasons Guesthouse
Wanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese plek.

Baie lekker gebly, baie netjies en vriendelike werkers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Four Seasons Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering.

Four Seasons Guesthouse
Vanaf
R828
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R828
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R828
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gruisweg 12, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RZ3nWjfi25sYQyAsRwrHyhL3pSncquK1KGIPtfRsth2ov6yV5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R828 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 12 Gruis Road Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.685923703146 27.687352001667