+20
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Four Seasons Guesthouse

24 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2026 tot 30 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Gruis Road, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Four Seasons Guesthouse is in Lephalale, Ellisras in die Limpopo-provinsie geleë. Dit is in 'n stil woonbuurt geleë en slegs 2 blokke van die hoofpad af. Die gholfbaan is ook oorkant die pad vir enige gholf-entoesias om te geniet.

Four Seasons Gastehuise is almal toegerus met rugsteunkragstelsels.

Die instansie beskik oor 12 dubbelkamers. Alle kamers is toegerus met gemaklike dubbel- of koningingrootte-beddens, 'n badkamer, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sjef berei ontbyt en aandete voor, en met vooraf reëlings kan 'n middagetepakkie teen 'n addisionele koste gereël word wat 'n toebroodjie, sap, versnapering en vrugte insluit. Die gastehuis bied veilige parkeerplek vir gaste se voertuie en word omring deur elektriese heinings, kameras. Ander geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte en tennis in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Gruis Road, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Gaste dink Four Seasons Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R962
10 % AF
R 962 R 866
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R962
10 % AF
R 962 R 866
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R962
10 % AF
R 962 R 866
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Gruis Road, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3RZ3nWjfi25sYQyAsRwrHyhL3pSncquK1KGIPtfRsth2ov6yV5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R962 nouVanaf R866 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 12 Gruis Road Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.685923703146 27.687352001667

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang