Fourie's Henties Nest
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Jordan Street, Windhoek, Namibia, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Fourie's Henties Nest bied 'n rustige toevlugsoord vir tot 4 gaste, gerieflik geleë naby Windhoek se middestad, plaaslike lughawe, naglewe en openbare vervoerroetes.
Hierdie eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het.
Die kombuisie is toegerus met 'n vrieskas, mikrogolfoond, mini-stoof en oond, ketel, sowel as eetgerei en breekware om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen. Gratis tee, koffie, suiker en koffiemelk word voorsien. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en die eenheid bied draadlose internet en 'n TV met die DStv Hotel Bouquet.
Gaste kan ontspan by die eenheid se mobiele braai, ideaal vir ontspanne buite-etes en sosialisering.
Ligging
- 68 Jordan Street, Windhoek, Namibia, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Jordan Street, Windhoek, Namibia, Erongo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang