Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Pionierspark

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Pionierspark van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Pionierspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pionierspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pionierspark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pioneers Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pionierspark Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
B&B in Pionierspark

Caotinha Guest Cottage bied verblyf in 'n stil voorstad, Pioneers Park in Windhoek. Daar is 2 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dié gastehuis se kamers het elk lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pionierspark

Merwe's Inn is in die stil voorstad Pionierspark in Windhoek geleë en bied aan gaste gerieflike gemeubileerde eenhede. Gaste het 'n keuse tussen 8 eenhede waarvan almal 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 tot 4 g...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 345
R1 009
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pionierspark

Pete's Place Windhoek is op die eienaar se perseel in die stil, gevestigde residensiële buurt, Pioneers Park. Die area het sy eie winkelsentrum. Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pionierspark

Pension Etambi is in Windhoek geleë en bied gehalte-verblyf in kamers naby verskeie besienswaardighede en die stadskern. Verblyf word gebied in 9 dubbelkamers met slaapplek vir 2, die familiekamer met slaapplek vi...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pionierspark

Pioneers Self-catering is 'n lieflike gastehuis in die stil en rustige buurt, Pioneers Park in Windhoek, net 5 minute van die middestad af. Die gastehuis is 200 m vanaf Hoërskool Academia, 5 minute se ry vanaf die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pionierspark

Kellerman's Guesthouse bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger in Pionierspark. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pionierspark

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windhoek, Namibië

Kate's Nest Guesthouse is in Academia geleë, 'n woonbuurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië. Windhoek het 'n unieke sjarme, as gevolg van die harmonieuse samekoms van Afrika en Europese kulture en die vriendel...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek, Namibië

Namib Sands is in die stil buurt Pionierspark in Windhoek geleë. Verblyf word in 'n gastekamer op die eienaar se perseel gebied. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkame...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Windhoek, Namibië

Batteleur Self-catering is in Suiderhoff, Windhoek, oorkant Eros Lughawe geleë. Dis naby winkels, restaurante en Windhoek se sakekern. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Elke slaapkamer...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Windhoek, Namibië

Makarios bied selfsorgverblyf in 'n goed toegeruste woonstel in Windhoek, Namibië se hoofstad. Hierdie vakansieverblyf is sentraal geleë naby die middestad, verskeie geriewe en besienswaardighede. Dié woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za