Fowlers Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Francis H
1 nag
5.0
Jul 2025

Pleasant and affordable. A clean, comfortable and affordable BnB. I highly recommend it for travelling couples especially, but even as a solo traveller, it was a reasonable price. Good amenities and a very friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Fowlers Nest
Thank you very much. Rdgs Bev

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idonette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Everything we needed. Enjoyed our stay. Bev is an excellent host! Clean. Friendly host. Quick drive to shops and beaches. Stayed a week. Everything we needed. Very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

6 stars for Fowlers Nest. We really enjoyed our few days at Fowlers Nest. The unit had everything we needed and was very comfortable. The units are also modern. The host was very friendly and helpful. We would definitely use Fowlers Nest again. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

A lovely place to stay and very close to the town centre. Had a fabulous stay at Fowlers Nest. The host was very helpful and super friendly. Sadly, the WiFi signal was very weak, which prevented me from live streaming on the Internet. Otherwise, all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tineke S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

A perfect overnight stay. We had a very comfortable overnight stay. The flatlet was beautifully decorated and had everything we needed. Beds were comfortable with high-quality linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gemak, rus, tuiste weg van die huis. Ons het 14 dae se verblyf in gemak geniet. Fowler's Nest het vir ons en ons 4 kinders rus gebied na besige dae op die strand. Eenhede is netjies en baie goed toegerus, en naby die strand, restaurante en winkels. Beverley se vriendelike gasvryheid het ons tuis laat voel. Fowler's Nest is vir seker een van ons top verblyf opsies. Beverley sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik en goeie ligging. Vriendelike gas, mooi skoon gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker gerieflike netjie verblyf. Baie dankie aan Beverley wat ons ontvang het en vir ons die verblyf aangenaam gemaak het. Ons het albei woonstelle gehuur en van die braai geriewe gebruik gemaak. Alles was beskikbaar in die woonstel vir 'n lekker kuier. Skoon, modern en netjies. Parkering agter outomatiese hek was 'n pluspunt. Weereens dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons het een aand daar geslaap. Spyt ons nie langer gebly het nie. Bev is ongelooflik behulpsaam en pragtig. Die verblyf is uitstekend. Haar plekkies is vir my mooier as op die fotos. Alles was skoon en netjies met baie toebehore wat mens nie sommer by enige plek kry nie, bv. die airfryer. Die beddens is baie gemaklik. Hierdie is 'n juweel van 'n plek en sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Fowlers Nest
Liewe Shirley en familie, baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ek sal bly wees om julle weer te sien in die toekoms. Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 23 Neddicky Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1952c037638f0b79fdf9d40bb108c17f1a99f4c7a343bfd9078fe716daa68a5713f6cb82cb7f21cbde82dcf9d5e0965c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 23 Neddicky Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 12:00 -34.020810015938 22.808985860119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang