Pick your preferred language

English

Afrikaans

+97
Selfsorg in Marlothpark

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

25% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2025 tot 31 Des 2026.
  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4401 Seekoei Road, Marloth Park, 1320, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Foxy Crocodile Bush Lodge en Kruger Safaris, weggesteek in die hartjie van die Afrika-bos, is geleë in Marloth Park aan die oewer van die Krokodilrivier, grens aan die wêreldbekende Kruger Nasionale Park. Die ruim villas is ontwerp om gaste gemaklike akkommodasie in die natuur te bied om te ontspan en te herlaai.

Hierdie akkommodasie bied slaapplek vir tot 2 gaste in elke eenheid, gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort of slegs 'n stort. Alle kamers het 'n buitestort.

Elke kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit in WiFi, 'n TV, lugversorging, 'n privaat plonspoel, 'n boma, 'n braai-area, sonkrag buite die netwerk, boorgatwater en gas vir verhitting.

Foxy Crocodile Bush Lodge en Kruger Safaris is spesifiek met paartjies in gedagte geskep. Die gashere, Basil en Riette, het doelbewus 'n sublieme romantiese ontsnapping geskep waar paartjies kwaliteit tyd saam kan deurbring. So, as jy opsoek is na 'n plek waar jy saam met 'n geliefde kan ontsnap, is Foxy Crocodile Bush Lodge ideaal.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Basil & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4401 Seekoei Road, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 799
25 % AF
R 5 799 R 4 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 799
25 % AF
R 5 799 R 4 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 799
25 % AF
R 5 799 R 4 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4401 Seekoei Road, Marloth Park, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1e6b5b1c2af416e4b9fc7f68ee781cdf488f674a82c2db539224d847de30a1baca0242ab898b6da7a8406316f1b564e439b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 799 nouVanaf R4 349 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4401 Seekoei Road Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358901 31.809839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang