- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Mopanie Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fraaiuitsig bied gerieflike verblyf in Jeffreysbaai elk slaapplek vir 2 gaste en is loopafstand na die strand.
Die verblyf bestaan uit die Albatros Selfsorgwoonstel vir 2 en die 2 gastekamers, Strandloper en Seemeeu met slaapplek vir 2 gaste elk. Seemeeu is 'n ekstra ruim gastekamer. Die oopplan-eenhede het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n instapstort, wasbak en ’n toilet. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die Albatross-eenheid is 'n ten volle toegeruste eenheid. Daar is ook ’n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die Strandloper- en Seemeeu-gastekamers het elk ’n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenhede het elk ’n TV met OpenView HD-kanale. Elke eenheid het sy eie private ingang. Sowel as veilige parkering.
Die eenhede lei na ’n dek met ’n gedeeltelike see-uitsig en gemeenskaplike braaigeriewe.
Jeffreysbaai spog met verskeie doen dinge, soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, staproetes in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielmotorfietsroetes en gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplank- of Skulpiemuseum besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Mopanie Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Fraaiuitsig het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Mopanie Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang