- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3de Straat 180, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fraaiuitzicht Gastehuis is tussen die berge en strand in Voëlklip, Hermanus. Dit is die ideale rustige wegbreek naby die kus.
Hierdie gastehuis bied 3 eenhede. Elke eenheid het 'n yskas en mikrogolf. Daar is WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en toegang tot 'n dak met 'n uitsig oor die dorp, op die berge, oor Fernkloof-natuurreservaat en Walkerbaai.
Grottostrand is net 800 m vanaf die verblyf en Voëlklip- en Kammabaai-strand is net 830 m ver. Die bekende kuspaadjie wat oor 12 km vanaf Grottostrand tot die nuwe hawe strek, is ook naby. Die ingang van verskeie voetslaanroetes by die Kleinrivierberge is net 300 m vanaf die verblyf.
Die verblyf is naby winkels, koffiewinkels, kunsgalerye, Hermanus-gholfklub en padel-, muurbal- en pickleball-bane by die Hermanus-sportklub. Hermanus bied 'n verskeidenheid resaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leonard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3de Straat 180, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Fraaiuitzicht Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3de Straat 180, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang