+53
Selfsorg in Wildernis

Frida On The Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Private kleurvolle blyplek reg op die strand. Die private woonstel is baie kleurvol met die mooi portrette en teëltjies. Baie spasie, insluitend die badkamer. Die strand is gedeeltelik sigbaar vanaf die braaistoep in die rigting na Salinas. Die branders se geraas sus mens snags aan die slaap. Hortjies voor die vensters help om die woonstel bedags koel te hou. 'n Sambreel op die braaistoep sou gehelp het (asook op die stoep aan die straat se kant); dit is blootgestel aan die son. Parkering is in 'n inham op straat onder die slaapkamer – veilig danksy gereelde sekuriteitspatrollies. Lees die T's & C's deeglik – daar is 'n R1000 bestuursfooi wat betaalbaar is, bo en behalwe die prys wat die webtuiste op die voorblad wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

71 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA497de6e2c0524bcb67b40211aabb7aebc2c5fdf567f69fff02c5115b4d4b5d11930ff9f1e065bbd385bac7495203d656f207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 71 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9953763 22.5740156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang