- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Main Road, North Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Friday Island is in die hartjie van 'n gesogte watersportbestemming wat dit ideaal maak vir gesinne en watersportentoesiaste. Die verblyf is 'n uitstekende venue-opsie vir partytjies, troues, sakefunksies en spanbounaweke.
Verblyf is beskikbaar in 5 Binnehofkamers, 5 Seefront-solderkamers en 1 Gesinskamer. Die kamers het enkelbeddens en elkeen bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n stoep met buitesitplek.
Elke kamer se kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook addisionele geriewe op die perseel insluitend 'n restaurant, kroeg en konferensiegeriewe. Gaste kan ook in die omgewing branderplankry, voetslaan en met kajakke in die water baljaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Crystal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 92 Main Road, North Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Friday Island het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Main Road, North Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang