Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frimakin

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperstraat 25, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Frimakin is 'n selfsorghuis in Jongensfontein, Stilbaai. Hierdie eenheid is ideaal naby die strand geleë vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë vakansie.

Hierdie eiendom is geskik vir 8 gaste en het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en twee van die ander kamers het elk 'n dubbelbed. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die TV-kamer het 'n stapelbed, en 'n slim-TV. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring.

Die hoofbadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en daar is 'n wasmasjien. Die ander badkamers het storte en die een het net 'n toilet en handwasbak. Die nodige linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.

Die kombuis het 'n stoof, eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, diepvrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n toonbank met 5 stoeltjies. Daar is 'n studeerarea/speelkamer wat gaste kan gebruik vir rekenaarspeletjies en werk.

Gaste het toegang tot die ruim balkon wat 'n uitsig oor die oseaan en die lowerryke omgewing van Jongensfontein bied. Hierdie balkon het 'n sessitplek-houtkroegbankie. Die onderdakstoep het ingeboude braaigeriewe, 'n piekniektafel met 5 stoele en 'n bankie by die braai. Daar is ook toegang tot 'n groot straatkantdek met 'n sessitplek-houtkroegbankie. Langs die huis is daar 'n klein dek met 'n ekobankie met twee sitplekke. Dit het 'n uitsig oor die see en bos.

Slaapplek

’n Bespreking by Frimakin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Frimakin
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jare op LekkeSlaap 1

Ligging

  • Noorkapperstraat 25, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Frimakin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperstraat 25, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5f41187f28ffa346f3c341bf4d4023521d040007ae859d1f0469c3a05cdc35af68e43b8841c7827ab1b69355b218a20705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 25 Noorkapper Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429870375327 21.332956717197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem